Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Murrayfield besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Murrayfield.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Murrayfield akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Murrayfield Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Murrayfield Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Murrayfield

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Meyerspark

Meyerspark Self-catering Units, by Carinus-straat 223 in Meyerspark, bied gerieflike verblyf in die voorstad Meyerspark in Pretoria. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na selfsorgverblyf. Die eenhede is naby d...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Silverton, Pretoria

Gracious Living is in Silverton, 'n voorstad in Pretoria, geleë. Dit bied topgehalte-verblyf, wat ideaal is vir gesinne of sakereisigers. Dié gastehuis is naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante, hospitale e...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Meyerspark

224 On Carinus Bed & Breakfast blink uit in uitsonderlike, vriendelike en uiters hulpvaardige diens. Die B&B is 'n gerieflike tuiste weg van die huis af vir vakansiegangers en sakelui op besoek in Pretoria en Johann...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

Willow Cottage is 'n bekoorlike tuinkothuis op dieselfde perseel as die eienaar se hoofhuis. Dit is gerieflik geleë en bied maklike toegang tot die N4- en N1-hoofweë en die OR Tambo Internasionale Lughawe is net 3...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gauteng, Lydiana

Yarona beteken 'ons s'n' in Pedi. Yarona Guesthouse is 'n huislike en gerieflike gastehuis in 'n rustige omgewing in die luukse woonbuurt Lydiana in Pretoria. Die gastehuis is in 'n pragtige tuin met voëls en bied ...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in La Montagne, Pretoria-Oos

Tolles Townhouse is 'n bekoorlike dorpshuis in 'n veilige kompleks in Pretoria. Die boomryke stad het 'n hele rits natuurlike en kulturele besienswaardighede, sowel as kenmerkende ou geboue en museums wat 'n besoek ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Brummeria

Affodil Selfsorg Gastekamer is in die Jakarandastad, Pretoria, geleë. Verblyf word gebied in 'n afgesonderde selfsorg-eenheid. Die topgehalte koningingrootte-bed is 'n heerlike lafenis in die afsonderlike ruim sla...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Die Wilgers

The Willows Boutique Hotel is op 'n 2 hektaar landgoed teen die Bronberg Natuurreservaat in The Willows, Pretoria. Die hotel is rustig, gerieflik en 'n huis weg van die huis af. Dit is 'n lieflike geheim wat wag om ...

Vanaf
R740
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lynnwood Ridge, Pretoria-Oos

Wildflower Lodge is in Lynnwood Ridge geleë en bied gerieflike eenhede met maklike toegang tot die hoofweë. Gaste kan onder andere tussen die Almond Suite en die Berry Rooms kies. Elkeen het 'n koningingrootte-b...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

The Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerkothuis wat op 'n residensiële perseel is aan. Die eienaars bly op die perseel. Dié verblyf is in De Wilgers in Pretoria. Die kothuis het slaapplek v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Murrayfield akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za