Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Murraysburg

3.7 / 5  
volgens 23 resensies
Lees regte resensies van Murraysburg van 23 geverifieerde gaste.
Indien jy Murraysburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Murraysburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Murraysburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Murraysburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Murraysburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Murraysburg

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Eenzaamheid Vakansieplaas is 50 km van N9 die af, diep binne die toegangsbeheerde Camdeboo Bewaringsgebied in die malaria-vrye Oos-Kaap, naby die geskiedkundige dorp Graaff-Reinet. Gaste bly in 3 gerieflike, ten vo...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Doornberg Gasteplaas is 'n ou, gevestigde produserende plaas in die Karoo. Die plaas is 9 km vanaf die dorpie Nieu-Bethesda en sowa 60 km vanaf Graaff-Reinet in die Oos-Kaap. Die plaashuis is weggesteek tussen 200 j...

Vanaf
R3 150
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Uitkomst Guest Farm is 37 km buite Graaff-Reinet, waarvan 9 km hiervan 'n grondpad is. Dis omring deur die Camdeboo se betowerende berge. Dit is die perfekte wegbreekplek, ver van die rep en roer van die daaglikse l...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Drie Susters, Bo-Karoo

Travalia Guest Farm bied oornagverblyf teen die N1 in Drie Susters naby Beaufort-Wes, Victoria-Wes, Murraysburg en Richmond. Daar is 26 ruim kamers en elke kamer het lugversorging, 'n privaat badkamer en braaigerie...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Jasfontein Farm Self-catering is op 'n werkende Merino-skaapplaas geleë. Die plaas is net 18 km van Victoria-Wes af, 'n rustige Karoo-dorpie op die N12. Die selfsorg-eenheid het 'n koningingrootte-bed en enkelsta...

Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

As jy beplan om die Karoo Boesmantekeninge, fossiele en die bekende Uilhuis te besoek, dan is die RUSTPUNT selfsorg-kothuis die beste akkommodasie in die Karoo-dorp Nieu-Bethesda. Hierdie luukse selfsorgkothuis bie...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Simone's Cottage is 'n knus selfsorgkothuis in die bekoorlike dorpie, Nieu-Bethesda. Dit is die ideale toevlugsoord vir paartjies wat opsoek is na 'n romantiese wegbreekkans. Nieu-Bethesda is minder as 60 km van Gra...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Furrows Lodge is in Nieu-Bethesda in 'n klein populierwoud met 'n uitsig op Kompasberg. Ons bied 'n rustige wegbreek aan sakereisigers of vakansiegangers. Daar is 3 selfsorgsuites met slaapplek vir 2 gaste elk. Elk...

33% af Aanbod!
VanafR2 050
R1 367
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Klein Geluk Nieu Bethesda is 'n privaat en rustige plek vir die gesoute reisiger. Dié oorspronklike Karoo-kothuis is 140 jaar oud en lê aan die voet van die berg in Nieu-Bethesda. Die kothuis met sy brakdak en a...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Zonnenstrahl Guesthouse is geleë aan die buitewyke van die pragtige dorpie Nieu-Bethesda en bied gerieflike, stylvolle en sakpas-verblyf vir ’n gesin of groep vriende. Dié gastehuis kombineer ou-wêreldse bekoor...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die a-Murraysburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za