Geverifieerde Resensie

Namaqualand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Namaqualand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1078 resensies.

Namaqualand static map. Namaqualand
Old Mill Lodge.

Springbok, Namakwaland

Old Mill Lodge

"Tyd het stil gestaan."

Pedroskloof Farm Accommodation.

Namakwaland

Pedroskloof Farm Accommodation

"Dit is 'n uitsonderlike mooi blommejaar in Namakwaland. Die plaaslike mense is sout van die aarde en 'n reis deur hierdie landstreek verryk elkeen."

Liefland Cottages.

Springbok, Namakwaland

Liefland Cottages

"Netjiese, skoon dorp met alle nodige winkels. Ons het veral die twee dames by die toeriste kantoor se vriendelike behulpsaamheid waardeer."

Leopard Tree Guesthouse.

Springbok, Namakwaland

Leopard Tree Guesthouse

"Pragtige dorp met vriendelike mense."

Verbe Farm - Letjie's House.

Kamieskroon, Namakwaland

Verbe Farm - Letjie's House

"A very beautiful part of the country."

Grootvalleij Farm - Sonvanger.

Namakwaland

Grootvalleij Farm - Sonvanger

"Elke jaar 'n blommeprag."

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages.

Kamieskroon, Namakwaland

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Nie veel kuierplekke beskikbaar nie."

Old Mill Lodge.

Springbok, Namakwaland

Old Mill Lodge

"Convenient stopover on the way to Namibia."

Sperrgebiet Lodge.

Springbok, Namakwaland

Sperrgebiet Lodge

"Was baie teleurgesteld oor die agteruitgang van dorp. Teerpaaie binne die dorp is in baie swak toestand, maar waar ons gebly het op die plaas was dit heerlik."

Sperrgebiet Lodge.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages.
Brandrivier.

Namakwaland

Brandrivier

"Baie veilige bestemming en die natuurskoon is wonderlik."

Verbe Farm - Letjie's House.
Old Mill Lodge.

Springbok, Namakwaland

Old Mill Lodge

"Pragtige dorp met vriendelike en behulpsame mense."

Liefland Cottages.

Springbok, Namakwaland

Liefland Cottages

"Werk aan die dorp se kleur - verf sal help. Doen meer opknapping en versorg munisipale tuine."

Old Mill Lodge.

Springbok, Namakwaland

Old Mill Lodge

"Geen toeriste-aantreklikhede nie, word meestal gebruik vir oorslaap op pad na Namibië. Dalk beter in blommeseisoen."

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages.

Kamieskroon, Namakwaland

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"The only challenge experienced was that we were unable to use the water when there was loadshedding so we had to get up extra early during what would have already been a very long day in the field."

Sperrgebiet Lodge.

Springbok, Namakwaland

Sperrgebiet Lodge

"It was disappointing to find most businesses already closed when we got there on Saturday afternoon, we struggled to find open shops after our long drive."

Elkoweru & Kliprand Guest House.

Springbok, Namakwaland

Elkoweru & Kliprand Guest House

"Ek beveel dit enige tyd aan vir ander gaste. Dit is die moeite werd en die diens van hulle is puik!"

Springbok Apartments.

Springbok, Namakwaland

Springbok Apartments

"Ek het dit geniet en daar was al die plekkies wat jy benodig. Sal net volgende keer in somer kom, dit was bitter koud. "

Krymekaar Cottage.

Springbok, Namakwaland

Krymekaar Cottage

"Springbok en omgewing is pragtig en rustig."

Leopard Tree Guesthouse.

Springbok, Namakwaland

Leopard Tree Guesthouse

"Springbok 'n baie aangename plek."

Krymekaar Cottage.

Springbok, Namakwaland

Krymekaar Cottage

"Meeste mense ry Springbok mis of maak net vol en ry verder. Ons sal dit nie weer doen nie en sal seker maak dat ons hier stop."

Hananja Lodge and Restaurant.

Springbok, Namakwaland

Hananja Lodge and Restaurant

"Ons slaap gereeld oor in Springbok. Lekker ruskans op lang toere. Neem net kennis dat die dorpie vroeg toemaak vir die aand. Na 17:00 is dit net KFC of Nandos waar jy gaan kos kry."

Okiep Country Hotel.

Namakwaland

Okiep Country Hotel

"As gebore Namakwalander was die ekonomiese opbloei en gasvryheid van die inwoners verblydend."

Pedroskloof Farm Accommodation.

Namakwaland

Pedroskloof Farm Accommodation

"Pragtig verby as jy tyd het om stadig deur te beweeg."

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede.

Springbok, Namakwaland

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Genotvolle plek. Iets vir almal!"

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede.

Springbok, Namakwaland

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Ons ken net Springbok as oornagplek op pad iewersheen en gewildheid in blommeseisoen."

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede.

Springbok, Namakwaland

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Dis 'n baie vriendelike plek en sal definitief weer 'n draai kom maak."

Kliprand Guesthouse.

Springbok, Namakwaland

Kliprand Guesthouse

"Kort 'n Mr D om kos te bestel in die aand."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang