Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Stede
Pietermaritzburg (74)
Dorpe
Ashburton (2)
Balgowan (42)
Dargle (12)
Estcourt (10)
Hilton (15)
Howick (28)
Lidgetton (7)
Lions River (1)
Mooi River (8)
Nottingham Road (58)
Weenen (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (243)
B&Bs (49)
Lodges (23)
Hotelle (7)
Gastehuise (35)
Selfsorg-eenhede (129)

Resensies van Natalse Middellande

4.3 / 5  
volgens 448 resensies
Lees regte resensies van Natalse Middellande van 448 geverifieerde gaste.
Indien jy Natalse Middellande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Natalse Middellande.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Natalse Middellande gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Natal Midlands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Natalse Middellande Gastehuise

35 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosetta, Natalse Middellande

Glen Ormond is 'n eksklusiewe gastehuis op 'n skilderagtige, stil 6 hektaar eiendom bo die Mpofanarivier tussen Rosetta en Moorivier in KwaZulu-Natal se Middellande. Die gastehuis bied luukse verblyf in privaat en...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Scottsville, Natalse Middellande

79 On Ridge Bed & Breakfast is 'n gerestoureerde Victoriaanse huis wat oorspronklik in 1928 gebou is. Die huis spog steeds met sy oorspronklike Oregon-dennehout-vloere, -deure en -vensters. Verblyf by 79 On Ridge B...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Howick, Natalse Middellande

Home from Home is 'n woonstel op die eienaar se perseel in Howick. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en dis 'n entjie se ry vanaf verskeie sport- en trouvenues in die area. Die semi-selfsorgwoonstel is volle...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Balgowan, Natalse Middellande

Edi's Bratwurst Sausage Restaurant and B&B is in die prentjiemooi Cavershamvallei in KwaZulu-Natal se Middellande geleë, en bied ’n sonderlinge kombinasie tussen Duitse styl en moderne plaasverblyf. Edi's is idea...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosetta, Natalse Middellande

Threeways Getaway bied rustige en gerieflike akkommodasie in 'n plaas-omgewing aan die oewer van die Mooirivier met 'n asemrowende uitsig oor die Giants Castle-bergreeks. Verruil die gedruis van die stad met die rus...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nottingham Road, Natalse Middellande

Misty Mountain is 2 km vanaf die dorpie Nottingham Road geleë en bied 'n plattelandse toevlugsoord met 'n uitgestrekte uitsig op die Drakensberge. Die instansie bied die ideale basis vanwaar verskeie doendinge in d...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wembley, Natalse Middellande

A Bit of Heaven is 'n rustige wegbreekplekkie wat oor 'n feetjietuin uitkyk. Dit is lekker sentraal geleë, slegs 5 minute vanaf die N3 hoofweg en na aan plaaslike geriewe. Dis 'n gerieflike basis waarvandaan jy oml...

Vanaf
R5 440
per nag, vir 14 mense
Gastehuis in Midlands Meander, Natalse Middellande

Merci Dieu het slaapplek vir 12 tot 14 gaste en 'n uitsig oor 4 damme en die Karkloofberge. Die huis het 6 slaapkamers wat 3 badkamers deel. 1 van die kamers het 'n koninggrootte-bed, 2 kamers het 2 enkelbeddens en...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pietermaritzburg North, Natalse Middellande

The Jays Guest House is in Pietermaritzburg, Claredon, 'n area wat bekend is vir sy Nasionale Botaniese Tuine, die Voortrekkermuseum en die tuiste van die Dusi-kanowedvaart is. The Jays Guest House beskik oor 3 st...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Estcourt, Natalse Middellande

Ashtonville Terrace is 'n statige huis wat in die 1880's gebou is. Dit het gedien as 'n geliefde tuiste vir meer as 100 jaar. Ashtonville Terraces bied 'n eklektiese mengsel van Afrika en Victoriana en al 6 kamers w...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Natalse Middelande gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Natalse Middelande akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Natalse Middelande akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]