Indien jy Newtown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Newtown.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Newtown Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Newtown accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Newtown akkommodasie
Bladsy 5 - 5 lekke plekke om te bly
As jy op soek is na 'n plek waar jy kan asem skep, ongelooflike rustigheid kan geniet en ware Suid-Afrikaanse gasvr...
The Great Gatsby bied 'n unieke erfenisgebou wat uit 1926 dateer en oorspronklik as die Coach House bekend gestaan ...
Melville Gap Guest House is op die rand van Melville geleë en bied 'n bietjie van albei wêrelde: 'n stil straat, ma...
Remote Corner is in 'n beeldskone en stil, boomryke tuin in Parkview geleë. Hier kan jy ontspan en die stilte en di...
52 on Wexford is 'n tuinkothuis op die eienaar se perseel in Parkview, Johannesburg. Die bekoorlike en knus kothuis...
The Melville Quarters bied veilige selfsorgverblyf in Melville, Johannesburg en die ligging is ideaal vir sakereisi...
Emmarentia Guest House het 'n gerieflike ligging in Emmarentia in Johannesburg, naby die Johannesburg Botaniese Tui...
Motel Mi Pi CHi is 'n ligte, wit oop ruimte en die ideale toevlugsoord vir diegene wat bietjie wil rus na 'n besige...
Maison Jacaranda is 'n verwelkomende gastehuis met 'n huislike atmosfeer wat in Johannesburg se lowerryke voorstede...
GL Cottages bied 21 en suite-kamers, sommige daarvan is klipkothuise met grasdakke. Ons is ideaal geleë in Observat...