Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (62)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (53)

Resensies van Noordhoek

4.7 / 5  
volgens 35 resensies
Lees regte resensies van Noordhoek van 35 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noordhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordhoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noordhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordhoek Akkommodasie - Cape Town

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Noordhoek

Vanaf
R2 970
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Blue Whale Way is 'n vakansiehuis langs die Atlantiese Oseaan in die kusdorpie Kommetjie. Die perseel grens aan 'n natuurreservaat en die omgewing is totaal ongerep. Stap bloot van jou voordeur af tot op Long Beach ...

Vanaf
R3 860
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Whalestone Beach House is in die Klein Slangkop-landgoed in die kusdorp Kommetjie aan die Atlantiese kus van Kaapstad geleë. Dié huis is stapafstand van die strand. Die huis is smaakvol ingerig en het 4 slaapkame...

Vanaf
R1 568
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Blue Whale Surf Shack is 'n klein grasdakkothuis wat op die eienaar se eiendom op die Klein Slangkop-landgoed in Kommetjie geleë is. Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n solderkamer,...

Vanaf
R2 654
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Albatross Villa bied slaapplek aan 8 gaste in Klein Slangkop, 'n sekuriteitslandgoed in Kommetjie. Dié villa het 2 vlakke en gedeeltelike see-uitsigte. Daar is 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingroo...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Minke Villa is 'n pragtige vakansiehuis tussen die melkhoutbome op Klein Slangkop Privaat Landgoed, naby Kommetjie se strand. Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n ooppl...

Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Fin Whale Beach House is 'n stylvolle strandhuis in Kommetjie wat 'n verskeidenheid restaurante, koffiewinkels, deli's en kroeë bied. Fin Whale Beach House bied stylvolle eenvoud in 'n fantastiese gesinsstrandhui...

Vanaf
R3 981
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Fin Whale is 'n selfsorghuis in die Klein Slangkop-veiligheidslandgoed in Kommetjie. Die omgewing spog met bekende toeristebestemmings soos Imhoff Farm, Slangkop-vuurtoring en Long Beach wat uitstekende geleenthede ...

Vanaf
R4 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Klein Slangkop Beach House is in die gesogte Klein Slangkop-sekuriteitslandgoed in Kommetjie geleë. Die strandhuis is lig, modern en lugtig en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie met stylvolle binnenshuise versie...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Dié perseel het boorgatwater, so 'n swembad is beskikbaar. Ons inwonende paradysvinkie nooi jou uit om dié stukkie paradys te beleef. Kommetjie Villa is in Klein Slangkop Privaat Eko-landgoed wat grens aan die Taf...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Slip Slops is 'n selfsorgvakansiehuis in Kommetjie - 'n stil kusvoorstad van Kaapstad. Die dorpie lê halfpad aan die weskus van die Kaapse Skiereiland en spog met welbekende toeristebesienswaardighede soos Imhoff F...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Noordhoek akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za