Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (60)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Noordhoek

4.6 / 5  
volgens 37 resensies
Lees regte resensies van Noordhoek van 37 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noordhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordhoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noordhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordhoek Akkommodasie - Cape Town

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Noordhoek

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Home in Stonehaven is 'n bekoorlike selfsorghuis wat op 'n veilige landgoed in Noordhoek geleë is. Dit het die ideale ligging net 'n entjie se ry van verskeie besienswaardighede in die prentjiemooi Suidelike Skiere...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Aloe Cottage is in Capri Village geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat, pragtig ingerigte ontwerpershuis en 'n bekoorlike, aparte kothuis. Albei eenhede het pragtige uitsigte. Aloe Cottage is 'n...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Ocean Sunset Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Capri in Kaapstad. Die perseel is 'n ideale vertrekpunt vanwaar gaste die verskeie besienswaardighede van die Suidelike Peninsula kan verken. ...

10% af Aanbod!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

African Violet bied uitsigte oor die Noordhoek-vallei en die Atlantiese Oseaan. Die verblyf is ideaal vir paartjies of klein groepe. Die pragtige tuin kyk noord en daar is 'n rotspoel asook 'n onderdakstoep waar jy...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Imhoffs Escape bied bekoorlike, gesofistikeerde verblyf in ‘n vierslaapkamerhuis in Imhoff’s Gift, 70 m vanaf ‘n meer, 10,7 km vanaf Noordhoek se strand en 4,1 km vanaf Kommetjie se strand. Imhoff’s Gift en ...

Vanaf
R4 100
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Imhoff's Gift bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis in Imhoff's Gift, sowat 5 minute van Kommetjie af. Dié huis se leefarea vloei pragtig na die slaapkamers. Daar is slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapk...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

Fish Hoek Heights Guest House bied lieflike oornag-vakansieverblyf. Die dorpie Vishoek is in Valsbaai langs die Kaapse Skiereiland en spog met 'n pragtige strand, verskeie winkels, restaurante en wegneem-eetplekke. ...

Vanaf
R320
per nag (plek vir 2)
B&B in Kommetjie, Wes-Kaap

Happy Home bied selfsorgverblyf en is in die stil woonbuurt Imhoff's Gift geleë. Gaste kan die ruim "Deluxe"-kamer of die "Deluxe"-Koningin Kamer bespreek. Die "Deluxe"-kamer is op die eerste verdieping en kan met...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Casa a Capri - Cape South Peninsula is 'n dubbelverdiepinghuis in Capri Village. Hierdie selfsorghuis weerspieël Victoriaanse bekoring. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en '...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Dream Fish Hoek Home is in Vishoek aan die Valsbaai-kant van die Kaapse Skiereiland in Kaapstad geleë. Dié kusdorpie is deur berge omring en spog met een van die veiligste swemstrande in Kaapstad. Die huis het sl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Noordhoek akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za