Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (60)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Noordhoek

4.6 / 5  
volgens 38 resensies
Lees regte resensies van Noordhoek van 38 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noordhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordhoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noordhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordhoek Akkommodasie - Cape Town

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Noordhoek

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Sun Sanctuary is 'n privaat ateljeewoonstel in Capri Village en beskik oor 'n privaat ingang, tuin en parkeerplek. Geniet onbeperkte uitsigte oor die hele Noordhoekvallei, berg en die see vanaf elke hoek van die woo...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR950
R760
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Mountain View is in Vishoek geleë en bied gehaltevakansieverblyf vir twee tot drie persone. Die eenheid is op die eienaars se perseel geleë, maar dit is heeltemal privaat en het sy eie ingang. Dit is naby verskeie...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

A Sunset Place is aan die hange van die Rooikrans (Roodeberg) geleë, 'n bergreeks wat die tuiste is vir sekeres van Suid-Afrika se bekendste wilde diere. Dit kyk uit oor die Noordhoekvallei met pragtige uitsigte oo...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

A 2 OceanView Guest House bied gemaklike verblyf vir 10 gaste in Vishoek en kyk uit oor die Peers Cave-berge en die oseaan. Die gastehuis bied 4 kamers, 'n gastesitkamer en kuierarea. 3 kamers het koningingrootte-b...

Vanaf
R3 378
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Cormorant Cottage Imhoff is in 'n sekuriteitslangoed in die kusdorpie Kommetjie geleë. Die akkommodasie bestaan uit die hoofhuis en die aparte gastekothuis. Die hoofhuis is smaakvol versier en beskik oor 4 slaapka...

15% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Makapa Lodge is teen die Roodeberge tussen Vishoek en Kommetjie geleë. Dit grens aan die SANPark Tafelberg Nasionale Park aan 3 kante en bied 'n pragtige uitsig oor die Noordhoek Amfiteater, Noordhoek se strande, C...

Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Buhle is 'n fantastiese drieslaapkamerhuis reg teen 'n vlei in Imhoff's Gift in Kommetjie. Dit is net 'n paar minute van Long-strand en Noordhoekstrand af. Die huis se naam "Buhle" beteken "pragtige huis" in Xhosa. ...

Vanaf
R5 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Baleen Beach House is 'n pragtige huis in Klein Slangkop Private Estate in Kommetjie. Dié vakansiehuis is op 'n verhewe erf, slegs 2 minute se stap vanaf die strand geleë. Die hoofhuis het 4 slaapkamers met slaap...

Vanaf
R4 343
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Beach Paradise is in die omheinde Klein Slangkop-landgoed aan die einde van Wireless-weg in Kommetjie geleë. Dit bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n prentjiemooi, gemeubileerde huis. Die leefarea is verhewe...

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Klein Slangkop House is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n veilige, omgewingsvriendelike landgoed net 'n paar minute vanaf die strand in Kommetjie. Dié huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Klein Slangk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Noordhoek akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za