Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7918 resensies.

Augrabies, Noord-Kaap

The Quiver Tree Guesthouse

"Asemrowend mooi. Al my verwagtinge is oortref."

Loeriesfontein, Noord-Kaap

Smurfs Den

"Mooi omgewing en blomme!"

Garies, Noord-Kaap

Middelkraal Accommodation

"Baie mooi omgewing en blomme."

Prieska, Noord-Kaap

RRG - River Rapids Grace Units

"Was aangenaam verras deur Prieska as klein plattelandse dorpie. Skoon en netjies met verskeie aantreklikhede. Besoek gerus Excelsior Antique Village."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Dis is ’n moet om die plekkie te besoek."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

By die Baai

"The village and surrounding area has a lot to offer. The Namaqua National Park is a must. A visit to Spoiegrivier caves, the seal colony and farm museum are attractions in the area. Pity it is not marketed more."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Baie lekker ondervinding met die mooiste natuur en omgewing."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Innie Kraal had good food and service."

Hopetown, Noord-Kaap

Hopetown Accommodation

"Geen eetplekke of kafees oop op naweke nie."

Colesberg, Noord-Kaap

Mimosa Guest House

"Colesberg is gemaklik geleë met vele restaurante vir heerlik eet."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Verbe Farm - Letjie's House

"Baie goed vir die blommetyd in die area. Baie veldblomme by Verbe Farm in Augustus."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"The Bordeaux Restaurant is a real winner, long may they survive in business."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

HonneHokke Resort

"Lekker Weskus-see-ervaring."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Gousblom Gastehuis

"Small town, but well within reach of flowers and other attractions."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Hantam Huis

"Dis 'n pragtige dorpie met karakter, vriendelike inwoners en puik diens aan besoekers. Soveel te sien met ongelukkig veels te min tyd. Toeriste behoort minstens twee nagte hier deur te bring om die dorpie behoorlik te kan waardeer."

Williston, Noord-Kaap

Williston @ 21

"Williston het 'n heerlike eetplek in die hoofstraat en baie goedkoop vir 'n ontbyt met waarde vir geld. Williston kan meer doen vir toeriste. Bv. meer besienswaardighede adverteer."

Noord-Kaap

Dreghorn Kalahari Game Farm

"Absolutely the place to be."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Baie oulike dorpie met karakter en 'n paar lekker restaurante en padstalle."

Soebatsfontein, Noord-Kaap

Soebatsfontein Guest Lodge

"Sal dalk net my warmsak saam neem volgende keer, maar ek is baie koulik!"

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Dit is jammer dat Victoria Wes as 'n plattelandse dorp ook die slagoffer van swak munisipale dienste geword het."

Upington, Noord-Kaap

Oranjerus River Resort

"Baie geluk Upington stadsraad en publiek vir 'n skoon en goedversorgde dorp. Klerksdorp en Noordwes kan gerus by julle kom leer."

Hanover, Noord-Kaap

Boutique Guesthouse Hanover

"Mooi geskiedkundige dorpie."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Gousblom Gastehuis

"Regte outydse plek wat van jare gelede 'n besoek aan tyd laat herleef."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Die dorp self lyk my maak 'n bestaan deur slaapplek aan te bied vir Kaapstad-Johannesburg reisigers. Ek kon nie veel sien om te doen behalwe slaap en eet nie. Ook,, let wel die dorp se sentrale kerk het 'n streng uurlikse kerkklok lui-beleid wat elke dag 6vm begin en 11nm klaar maak. Nou nie almal se koppie tee nie, maar darem weet jy te alle tye hoe laat dit is!"

Colesberg, Noord-Kaap

Herb Garden Guest House

"Baie skoon dorp. Ons was nie lank genoeg daar om die dorp te kon verken nie."

Blad
Blad 113 - Wys 3361 tot 3390
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang