Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7847 reviews.

Augrabies, Northern Cape

Kameeldoring Camping & Tented Chalets

"Ons eerste keer in Augrabies en gaan gou weer terug."

Kuruman, Northern Cape

Safari Travelodge

"Tydens my 38-dae toer was daar nie een toer so vuil soos Kuruman nie."

Kathu, Northern Cape

Eagles Rest Kathu

"Die plek is groter as wat ek verwag het. Sal nie vir lank daar kan kuier nie, maar het heerlik rondgestap en koffie gedrink by Daily Coffee Cafe en sal dit aanbeveel vir oornagplekkie."

Hondeklipbaai, Northern Cape

By die Baai

"Veilige, rustige dorpie. Lekker vir 'n naweek se wegbreek."

Colesberg, Northern Cape

Donalds Guesthouse

"Good halfway stop to Cape Town and Port Elizabeth. "

Colesberg, Northern Cape

Annelines Guest House

"Ou dorp met groot huise. Geëet by Innie Kraal, beste hamburger ooit geëet. "

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Colesberg is baie mooi en rustig."

Loxton, Northern Cape

Pear Tree

"Mooi Karoo op sy beste."

Calvinia, Northern Cape

Die Blou Nartjie

"Goeie stopplek om jou vleis-aankope te doen op pad na die Kgalagardi."

Askham, Northern Cape

Kameelboomkoelte Selfsorg Akkommodasie

"Rated Askham 5 stars for convenience when travelling to and from Kgalagadi and for the fact that it is home to Kameelboomkoelte! Old style general dealer is worth a visit - one can buy anything from playing cards, vegetables, bicycle spares to a wedding dress!"

Upington, Northern Cape

Desert Palace Hotel

"Upington bly een van die lekkerste plekke om te besoek."

Augrabies, Northern Cape

Avonsrus Guest House

"Asemrowend, sal ons besoek nooit vergeet nie. "

Northern Cape

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Die plattelandse dorpies is nog mooi en skoon en word nog opgepas. Vergelyk met sekere ander provinsies is die agteruitgang minder en is die dorpies nog baie mooi, en dit maak Noordkaap nog steeds 'n gunstige toeriste-gebied."

Colesberg, Northern Cape

Skietberg Lodge

"Baie interessante geskiedenis!"

Port Nolloth, Northern Cape

Yield House on Beach Road Port Nolloth

"Dit was wonderlik om als te beleef wat mens op die internet gelees het van Port Nolloth."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Baie oulike dorpie met al sy ou geboue."

Colesberg, Northern Cape

Herb Garden Guest House

"Halfpad vanaf Mpumalanga na Tuinroete."

Fraserburg, Northern Cape

Karoohuis Guesthouse

"Dis 'n ideale plek om te ontsnap van die stadsgewoel en net weer asem te skep en die ruimtes in te drink. Aangesien ons familiegeskiedenis hier ontstaan het, was dit 'n groot voorreg om weer hier te kon besoek aflê. Dis egter té ver vir net 'n naweek - ons sal moet langer tyd hier verwyl. Sal so graag wil help dat hierdie dorp bly voortbestaan."

Douglas, Northern Cape

Riviera @ Vaal

"Ons het die bymekaarplek besoek waar die Oranje en Vaal Riviere bymekaar kom. Dit word nou deur plaaslike mense 'onderhou' (die viewpoint), en is skoon en netjies. Blyk die munisipaliteit het nie meer belang daarin nie. Dit was vir ons interessant om dit te sien."

Colesberg, Northern Cape

Colesview Guest House

"'n Heerlike deurreis-dorpie. "

Springbok, Northern Cape

Arendsnest

"Die Spur het toegemaak. Dit beteken dat jou opsies vir eet is nou Herb Garden of Beer and Basket is. Herb Garden, wat gewoonlik ons eerste keuse sou wees, het die aand vroeg gesluit. Ons was effe huiwerig oor die kroegatmosfeer van die alternatief met ons jong kinders, maar kon dit darem maak werk."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Vori-Klip Accommodation

"Feels safe but the gravel road makes the trip a bit uncomfortable."

Port Nolloth, Northern Cape

Peaceful Place

"Baie min aktiwiteite, gaan met familie en ander vriende om jou vakasie te maak."

Kathu, Northern Cape

VredenRust

"'n Baie oulike dorp - sou graag meer tyd daar wou spandeer."

Colesberg, Northern Cape

De Vuur Gastehuis

"I always stay over in Colesberg when I travel to Mossel Bay etc. Love to eat at Bordeaux. Don't spend much time there otherwise."

Colesberg, Northern Cape

Herb Garden Guest House

"The town needs to look at having craft markets once a month."

Page
Page 119 - Showing 3541 to 3570
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers