Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7907 resensies.

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Mooi dorpie, vriendelike mense."

Colesberg, Noord-Kaap

Nanna Rous' Town House

"Ek ry nie deur Colesberg nie, ek moet net oorslaap en al die restaurante probeer!"

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Pragtige dorpie met sy grondpaaie. Ek 'love' dit!"

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Die mense in die Noord-Kaap is die vriendelikste in ons land! Dit was 'n belewenis om die Kalahari so pragtig te sien na die goeie reen!"

Richmond, Noord-Kaap

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Sou graag wou sien dat die dorp gerestoureer sou word, dis eintlik baie mooi."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Valle Guesthouse

"Vir in die park rondry is 'n bakkie of 4x4 meer geskik. "

Colesberg, Noord-Kaap

Travellers Joy

"Lovely small town charm."

Williston, Noord-Kaap

Lord Willis Guest House

"Dorpie lyk sommer of daar vooruitgang is, en ek was aangenaam verras."

Prieska, Noord-Kaap

Overnight @ Prieska

"Normale plattelandse dorp."

Van Zylsrus, Noord-Kaap

Vanzylsrus Hotel

"The creative décor and artwork are fantastic. "

Augrabies, Noord-Kaap

The Quiver Tree Guesthouse

"Ons het eintlik net vir die watervalle gekom, maar sommer die pienk padstal ook ontdek, asook die kokerbome van nader leer ken. Augrabies se mense is vriendelik en behulpsaam."

Colesberg, Noord-Kaap

Spes Bona Guesthouse

"Veilge en mooi baie skoon dorpie. Sal verseker weer daar oornag op pad Kaapstad toe. "

Warrenton, Noord-Kaap

Fish Eagle's Call

"Lekker oorslaapplekkie."

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Tipiese Karoodorp met 'n goeie geskiedenis."

Springbok, Noord-Kaap

Nama White Guesthouse

"We liked Springbok from first sight. It is a real oasis in the desert with good infrastructure. It's a secure, friendly little town."

Colesberg, Noord-Kaap

Herb Garden Guest House

"Colesberg is 'n baie klein dorpie waar daar nie veel aangaan nie. Maar dis wel gerieflik vir oornag tussen Gauteng en die Kaap. "

Colesberg, Noord-Kaap

Annelines Guest House

"Die mooiste Kaapse dorpie met baie geskiedenis. Asook die mooiste geboue en baie vriendelike mense."

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"McDougallsbaai is 'n moet vir enige Suid Afrikaner en toeris wat ons land besoek - dit is 'n absolute juweel wat 'n persoon terugneem na hoe om te rus en skoonheid in sy suiwerste vorm te ervaar. Dit gaan moelik wees om weer so n vakansie gevoel op n ander bestemming te ondervind. Die mense is vriendelik en opreg en die diens waar ook al ons gegaan het was besonders. Mooi in sy mooiste vorm! "

Colesberg, Noord-Kaap

Ebenezer Guest House

"Colesberg is 'n goeie oornagpunt op pad na die Kaap. Hier is nie veel te doen nie, maar die ou huise en kerk is 'n juweel vir die oog."

Colesberg, Noord-Kaap

Herb Garden Guest House

"Ken nie die dorpie nie, maar is maar verwaarloos wat ons gesien het (algemene paaie, ens). "

Colesberg, Noord-Kaap

Honeylocust Guest House

"We did not really see much of Colesberg, but what we saw was nice."

Colesberg, Noord-Kaap

Spes Bona Guesthouse

"Gaan besoek gerus die eetplekke."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie

"Die dorpie Calvinia is nie werklik 'n toeristebestemming nie alhoewel ons die museum baie interessant gevind het. Almal stel egter nie belang in geskiedenis nie."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Pragtige dorpie. Baie besig en heerlik geëet by die Plattelander."

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Peaceful Place

"Very neat and beautiful sea views."

Blad
Blad 234 - Wys 6991 tot 7020
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang