Geverifieerde Resensie

North West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1900 resensies.

Potchefstroom, Noordwes

Biekierus Selfsorg Akkommodasie

"Eens 'n pragtige dorp het verval en kan oral gesien word Die paaie is ook in 'n haglike toestand."

Skeerpoort, Noordwes

The Meadows At Millstream

"All the amenities of Hartbeespoort on the doorstep."

Vryburg, Noordwes

Lavender Lodge

"Hulle was besig om die dorp se hoofstraat te herstel, hopelik stel die dorp 'n voorbeeld verander."

Vryburg, Noordwes

Lavender Lodge

"Soos met vele dorpe bly Vryburg ook in die slag!"

Vryburg, Noordwes

Cosmos Self-catering

"Dit was net 'n oornagbesoek"

Orkney, Noordwes

28A Goue Myl

"Places good for groups doing activities like picnic."

Potchefstroom, Noordwes

Opstal Gasteplaas

"If it wasn't for the university, I would not bother going to Potchefstroom."

Potchefstroom, Noordwes

25 On Pretorius

"Great dorpie, vriendelike mense met awesome kultuur."

Potchefstroom, Noordwes

Hartedief Gastekamers

"Paaie is in 'n haglike toestand. Meer slaggate as pad."

Vryburg, Noordwes

Villa Lin-Zanè

"Ongelukkig verval die dorp."

Lichtenburg, Noordwes

Edenville Guesthouse

"Lieflike dorpie met vriendelike mense."

Klerksdorp, Noordwes

Andante Gastehuis

"Die paaie is vreeslik sleg met al die slaggate."

Potchefstroom, Noordwes

@ Barnard 6

"Vriendelike en bedagsame stad, as ek enige geleentheid kry om na Potchefstroom te verhuis, sal ek nie twee keer dink nie."

Potchefstroom, Noordwes

Goedgedacht Gastekamers

"Potchefstroom is waar mens jou studentekinders gaan aflaai. Die dorp is nie regtig 'n toeristebestemming nie. Die dorp is verwaarloos, soos die meeste plekke en slaggate soos hierdie paaie, het ek nog nie beleef nie."

Potchefstroom, Noordwes

Beesdam Guesthouse

"Mooier as wat ek gedink het. Net nie gewoond aan so baie "potholes" nie."

Potchefstroom, Noordwes

The Ancient Copper Shed

"Die pad wat deur Google Maps aangedui was, het ongelooflik baie slaggate gehad. Dit is hartseer dat ons land se paaie verval. Met ons terugkeer, het ons gemerk daar is 'n alternatiewe roete na Wilgeboom, sonder enige slaggate."

Klerksdorp, Noordwes

Butlers Crown Guest House

"Goeie besigheidsbestemming."

Klerksdorp, Noordwes

Moments Guest House

"Strate het dringend onderhoud nodig met al die slaggate."

Klerksdorp, Noordwes

Mon-Ae' Guesthouse

"Die strate is vuil, verwaarloos en vol slaggate. Die munisipaliteit laat werklik die inwoners in die steek. "

Rustenburg, Noordwes

Aloe Room

"Mountainous and tranquil appease is what was experienced. "

Rustenburg, Noordwes

Sugarbush Hill Country Cottages

"Fairly good, roads maybe need some attention."

Schweizer-Reneke, Noordwes

Uurpan Safari Lodge

"A beautiful small town, hope the municipality recognizes the potential in that town and fixes it as soon as possible. It would boom with some serious developments."

Klerksdorp, Noordwes

La Benroy

"Gaan met 'n bakkie. Daar is derduisende slaggate."

Klerksdorp, Noordwes

St Andrews Guesthouse

"Klerksdorp is 'n groeiende, dinamiese dorp, maar die paaie kort ernstige aandag."

Blad
Blad 22 - Wys 631 tot 660
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang