Geverifieerde Resensie

North West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1921 resensies.

Flamwood, Noordwes

Gemstone Guest House

"Flamwood lyk na 'n goeie area vir toeriste-akkommodasie. "

Rustenburg, Noordwes

Bietjie Vrede

"Baie om te doen."

Kosmos, Noordwes

Kosmos Manor

"Absolutely beautiful small heaven."

Kosmos, Noordwes

La Dolce Vita Guest House

"Die area is pragtig die natuurskoon was ongelooflik. Ek was mal oor die uitsig en die stilte."

Vryburg, Noordwes

Bird Guesthouse

"Vryburg is 'n lekker plattelandse dorp met genoeg winkels dat mens nie na groter plekke hoef te gaan nie."

Stilfontein, Noordwes

Fair Haven Guest House

"Baie mooi omgewing en rustig. "

Van der Hoff Park, Noordwes

Anne's Place

"Lekker stil omgewing, sonder lawaai."

Wilkoppies, Noordwes

Butlers Crown Guest House

"Nie 'n vakansie-bestemming nie. Dis 'n woonbuurt in Klerksdorp."

Brits, Noordwes

Big Tree Guesthouse

"Brits word te min geadverteer en dit is wonderlike area om net vir 'n vinnige naweek weg te breek vanaf Gauteng."

Wilkoppies, Noordwes

Butlers Crown Guest House

"Buiten die slaggate, lieflike plek!"

Zeerust, Noordwes

Tapologo Lodge

"Goeie oorslaap vanaf/na Botswana."

Rustenburg Town, Noordwes

Rustenburg Inn

"Rustenburg Town is close to all places of entertainment, malls, etcetera."

Flamwood, Noordwes

Strydom Stop and Stay

"Ek beskou dit nie as vakansiebestemming nie, maar eerder 'n oornagplek."

Lichtenburg, Noordwes

Perdehoek Venue

"My family, friends, and I found Lichtenburg to be very safe. "

Kosmos, Noordwes

Bali at Scenic Haven Lodge

"Kosmos is an excellent travel destination."

Kosmos, Noordwes

Bali at Scenic Haven Lodge

"Die uitsig was asemrowend!"

Rustenburg, Noordwes

Kettle Guest Lodge Rustenburg

"Rustenburg is the midway to a lot of holiday destinations. Quite on the out skirts of the town and easily accessible from all areas. Apart from the traffic congestion during our stay, the overall experience were great! "

Schoemansville, Noordwes

Annies Boutique Guest House & Garden Spa

"Loved the flea market in Schoemansville, restaurants are all close by so you don't have to travel far to get a meal. "

Kosmos, Noordwes

Bali at Scenic Haven Lodge

"Kosmos is 'n klein paradys op sy eie."

Rustenburg Town, Noordwes

Terra Casa

"Lekker en naby genoeg vir 'n vinnige wegbreek."

Vryburg, Noordwes

Castello Guest House

"Nice and friendly people. Small town feel!"

Brits, Noordwes

Big Tree Guesthouse

"Brits is 'n rustige dorpie."

Blad
Blad 64 - Wys 1891 tot 1920
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang