Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (54)
B&Bs (6)
Wildsplase (1)
Hotelle (3)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (38)

Resensies van Underberg

4.4 / 5  
volgens 237 resensies
Lees regte resensies van Underberg van 237 geverifieerde gaste.
Indien jy Underberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Underberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Underberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Underberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Underberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Underberg

Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)
Lodge in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Umzimkulu River Lodge bied selfsorgverblyf op een van die skilderagtigste oewers van die Umzimkulurivier in die Suidelike Drakensberge. Dit is 203 km vanaf Durban en 577 km vanaf Johannesburg, aan die voorheuwels va...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

The Fairways is in Gooderson's Drakensberg Tuingholf en Spa-oord geleë en bied lieflike verblyf wat ideaal is vir 'n wegbreek tydens die Oktober-skoolvakansie. Die eenheid het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n sold...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Fairways Holiday Accommodation bied selfsorggrasdak-chalets wat 6 gaste gerieflik kan akkommodeer. Die Fairways is 'n Golden Crown-oord in die suidelike Drakensberge geleë. Dit is op dieselfde perseel as die Draken...

Vanaf
R1 465
per nag (plek vir 2)
Hotel in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Die Premier Resort Sani Pass is aan die voet van die Mkhomazana-vallei en staan bekend vir die warm gasvryheid, asemrowende uitsigte oor die Drakensberge en persoonlike diens. Die hotel bied 'n verskeidenheid kamer...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 2)
Lodge in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Mkomazana Mountain Cottages is geleë binne die oorgrensvredespark aan die voet van die Sanipas. Die lodge staan in die luisterryke Sani-vallei, 'n hemel vir natuurliefhebbers en moontlik een van die Suidelike Drake...

Vanaf
R2 940
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

The House at Glengariff is 'n ongekunstelde, tog bekoorlike selfsorghuis op 'n plaas met 'n uitstekende uitsig. Dit is op 'n bees-, skaap- en mielieplaas in die Suidelike Drakensberge geleë. Die huis is 'n ideale ...

Vanaf
R15 228
per nag, vir 11 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Kilrush - Experience 1880 is op 'n plaas 48 km vanaf Underberg geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of vriendegroep. Die huis beskik oor 5 slaapkamers en het slaapplek vir 11 gaste in totaal. Van die 5 slaapk...

Vanaf
R3 016
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Brides Veil Chalet is 'n selfsorghuis op 'n privaat plaas in die Suidelike Drakensberge in KwaZulu-Natal. Dié dubbelverdiepinghuis is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na rustige en gerieflike verblyf weg van die ...

Vanaf
R3 016
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

The Chalet is 'n selfsorghuis met 'n grasdak wat op 'n privaat plaas in die Suidelike-Drakensberge in KwaZulu-Natal geleë is. Dié dubbelverdiepinghuis is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na rustige en gerieflike...

Vanaf
R2 639
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

The Bird's Nest is 'n selfsorg-chalet, geleë op 'n werkende plaas, in die suidelike Drakensberge in KwaZulu-Natal. Dis ideaal vir 'n gesin wat op soek is na vreedsaamheid, ver verwyder van die stad se rumoer. Die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Underberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Drakensberge blad indien jy na meer Drakensberge akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]