Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (55)
B&Bs (5)
Wildsplase (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (39)

Resensies van Underberg

4.4 / 5  
volgens 239 resensies
Lees regte resensies van Underberg van 239 geverifieerde gaste.
Indien jy Underberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Underberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Underberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Underberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Underberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R330
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Underberg

Khotso Guest Farm is op 'n werkende perd- en skaapplaas van 1300 hektaar en is aan die voorheuwels van die majestueuse Drakensberge en minute van die bekende Sanipas af geleë. Jy kan Khotso as jou basis gebruik van...

Vanaf
R6 560
per nag, vir 14 mense
Selfsorg in Underberg

Graceland Farm is naby Underberg geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of vriendegroep. Dié verblyf spog met 'n uitsig oor die landerye en die Suidelike Drakensberg. Hier is ongelooflike plaaslande vir stap e...

Vanaf
R2 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Underberg

Die Malachite Manor is naby die beroemde Sani-pas en bied die ideale bestemming vir diegene wat graag wil ontsnap van die gedruis van die stadslewe. Die 6 smaakvol versierde, volledig gemeubileerde kamers het ekst...

Vanaf
R456
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Underberg

Splashy Fen Mtingu Camp is 'n rustieke kampeerterrein met 'n houthut in 'n afgesonderde area bo die Splashy Fen-plaas se feesterrein. Gaste wat op soek is na rus en vrede 'n entjie vanaf die duisende feesgangers, sa...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Underberg

Silo Cottage is geleë in 'n doodloopstraat in 'n pragtige vallei langs die Umzimkulurivier. Die oewer strek kilometers ver en daar is 'n privaat piekniekplek met 'n tafel, stoel en 'n braaiplek. Die kothuis het 3...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Underberg

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Giants Cup Wilderness Reserve is 'n puik kunsvlieghengel-bestemming in Suid-Afrika en 'n geregistreerde bewarea. Die reservaat is 'n tuiste vir 'n rits wild- en watervoëlsoorte en dis een van die mees skilderagtige...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Lodge in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Coleford Lodge is sowat 29 km buite Underberg geleë in die Suidelike Drakensberge, 'n Wêrelderfenisgebied in die Uklahlamba Drakensberg Park. Kom geniet die rustigheid weg van die huis af. Coleford Lodge is die i...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Ndawana River Lodge bied selfsorgverblyf op 'n vreedsame plaas in die Suidelike Drakensberge. Die plaas grens aan die uKhahlamba Drakensbergpark, 'n Wêrelderfenisgebied. Die plaashuis het 4 slaapkamers en 2 badkam...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Belfast Guest House bied 'n plattelandse selfsorgwegbreek op 'n rustige plaas in die Suidelike Drakensberge. Die perseel is die ideale plek om die stad te ontsnap en is 'n basis vanwaar die Suidelike Drakensberg se ...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Oord in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Eland Valley Resort bied knus selfsorgverblyf in houthuisies met pragtige uitsigte oor die rivier. Die oord het 14 selfsorg-houthuisies in 'n park-omgewing. Daar is 4 huisies met slaapplek vir 2 gaste en 10 huisies...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Underberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Drakensberge blad indien jy na meer Drakensberge akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]