Geverifieerde Resensie

Escape From Durban

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4203 resensies.

St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban

Flamboyant 10

"Een van die mees ontspanne plek op die hele Suid Afrika en almal is vriendelik en behulpsaam."

Richardsbaai, Ontsnap Uit Durban

Daai Plek Holiday Home

"Gaan vir die golwe. Niks anders."

Illovo Beach, Ontsnap Uit Durban

Seaspray Cabins

"Dis vir ons 'n baie mooi strand en Illovo Beach is naby aan talle ander plekke van belang wat maklik van daar bereik kan word soos die lughawe en hawe, Ushaka akwarium ens."

Ballito, Ontsnap Uit Durban

Zuider Zee

"Baie netjies, en kan nie na laat om die diens by "Vovo Telo Coffee shop" in Ballito volpunte te gee nie. Die diens en kos was puik!"

Umhlanga, Ontsnap Uit Durban

La Lucia BnB

"Dit is 1 van my gunsteling plekke, gaan al vir 35 jaar soontoe. "

Park Rynie, Ontsnap Uit Durban

128 On Allkins

"It's a nice beach and fishing spot but u have to get the right place to stay."

Melville, Ontsnap Uit Durban

Banana Beach Holiday Resort

"Lekker gewees met klein kinders, ideaal vir klein kinders."

Munster, Ontsnap Uit Durban

Kaja vir Baja

"Baie lekker stil, maar naby genoeg aan attraksies. "

St Michael's-on-Sea, Ontsnap Uit Durban

Falling Waters Guest Lodge

"Place is good but needs more restaurants. "

Umzumbe, Ontsnap Uit Durban

Ridgeview Accommodation

"Baie skoon en vriendelik. Sal eendag daar wil aftree. "

Thompsonsbaai, Ontsnap Uit Durban

Perissa 38

"Baie opsies met swemstrande en hope dolfyne."

Umhlanga, Ontsnap Uit Durban

Ridgesea Guest House

"Uitstekend en Ushaka Marine World en Ballito Hole in the Wall is 'n moet besoek."

Mtunzini, Ontsnap Uit Durban

Hunters B & B

"Mal oor Mtunzini - dis pragtig en die gholfbaan is 'n moet."

Ramsgate Beach, Ontsnap Uit Durban

Hubbly Bubbly

"Daar is baie om te doen in Ramsgate self met The Waffle House, Burlesque Cafe, Gaze Gallery en The Artists' Gallery. Die strand is skoon en veilig. Om die hoek is Margate en Southbroom tussen die twee is alles waaraan mens kan dink - Riverbend Krokodilplaas, Art & Wine, Pistols Saloon en nog so veel meer."

Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban

Sue Casa 3

"Baie sentraal en die swem strand is heerlik."

Margate Beach, Ontsnap Uit Durban

Rondevoux 18

"Beach very visitor friendly and clean not overcrowded."

Port Edward, Ontsnap Uit Durban

Eight Palms

"As jy op die N2 by Port Edward aankom lyk dit maar besig en vuil by daardie winkelsentrum, maar sodra jy inry is dit 'n heerlike dorpie en als was netjies en skoon."

Howick, Ontsnap Uit Durban

Meander In

"Valle is pragtig en meander naby!"

Umzumbe, Ontsnap Uit Durban

Cycasia Lodge

"Umzumbe is regtig 'n wenner. Stil en mooi. Die see en strand is fantasties. 'n Regte juweel wat versteek is."

Munster, Ontsnap Uit Durban

Lala @ C

"Peaceful area with everything one could need, definitely a get away destination."

Ballito, Ontsnap Uit Durban

19 Tontiki

"Ons was daar in Maart. Dis warm, baie warm, maar die see is naby en die strande silwerskoon, baie eetplekke en vriendelike mense."

St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban

Shonalanga Lodge

"Have so many fond memories as a child, love the place!"

Blad
Blad 112 - Wys 3331 tot 3360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang