Geverifieerde Resensie

Escape From Durban

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4010 resensies.

Marina Beach, Ontsnap Uit Durban

San Lameer Villa 1920

"Beveel hierdie oord sonder twyfel aan!"

Ballito, Ontsnap Uit Durban

Driftwood Coastal Cottage

"Ons geniet Ballito ten volle elke keer as ons daarheen gaan met vakansie."

Uvongo, Ontsnap Uit Durban

Laguna La Crete 227

"Uvongo was by verre die lekkerste vakansie plek ooit, ons was al by al die omliggende strande en dorpies maar Uvongo se strand was vir ons nog die lekkerste, dit was baie besig maar dit was baie lekker."

Hibberdene, Ontsnap Uit Durban

Sea LaVie

"Te kort aan restaurante en aandenkings winkels en benodig 'n ordentlik slaghuis. Als is effe beperk."

St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"Hulle mark is meer gemik op oorsese toeriste. Party van die pryse is bietjie oordadig. Cape Vidal en iSimangaliso park is 'n lekker uitstappie. "

St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban

Flamboyant 7

"Asemrowend mooi. 'n Besoek aan die Isimagaliso vleilande is 'n moet."

St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban

Flamboyant 10

"Klein vakansiedorpie. Moet die natuurreservaat gaan verken as jy in die area is. "

Shelly Beach, Ontsnap Uit Durban

Clover Bay 5

"Lekkerste wegbreek in 'n lang tyd. "

Uvongo, Ontsnap Uit Durban

Laguna La Crete 38

"'n Positiewe punt: die natuur is pragtig en groen. Dit was 'n lushof vir die oog. Al die inkopiesentrums is baie naby aan Laguna en maak die verblyf ook gemaklik."

Hibberdene, Ontsnap Uit Durban

Khaya La Manzi Guest Lodge

"Well it very quiet and peaceful and safe, nice environment for me that what I wanted but the place doesn't have much place to go and eat like restaurants have few but besides that it is a very nice place."

Illovo Beach, Ontsnap Uit Durban

26 La Mer - Ground Floor

"Pragtig, net baie min eetplekke."

Trafalgar, Ontsnap Uit Durban

Jungle @ C Log Cabin

"Baie mooi en rustig net 'n bietjie ver van besienswaardighede af."

Umtentweni, Ontsnap Uit Durban

Ambleside

"From Johannesburg to Umtentewni it's a nice road trip to take. "

St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban

Villa Mia 12

"Dis 'n lekker stil plekkie, maar daar is heelwat om te doen, die eetplekke is baie lekker, veral vir mense wat hulle eie ding wil doen of visvang."

Ballito, Ontsnap Uit Durban

Driftwood Coastal Cottage

"Lieflike restaurante met heerlike kos te kies en te keur. Kan beslis Ryan's Kitchen aanbeveel."

Umhlanga, Ontsnap Uit Durban

Ridgesea Guest House

"To me it served as a centre of Durban, it was easy to navigate around."

St Michael's-on-Sea, Ontsnap Uit Durban

Ipanema 6

"Dit is baie gerieflik en jy kan binne minute na ander vermaaklikhede toe ry. Dis skoon en netjies."

Blad
Blad 115 - Wys 3421 tot 3450
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang