Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4042 resensies.
Zimbali Estate, Ontsnap Uit Durban
31 The Sanctuary"If they can extend the kitchen hours at the valley of pools restaurant especially during the peak period."
Marina Beach, Ontsnap Uit Durban
Marina Glen Holiday Resort No.26"We love Marina Beach! Nice,calm private beach!"
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Drie Palms Nr 4"Quiet except for the fireworks that ruined an otherwise great location."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Chianti's Self Catering"Interessante eetplekkies en plekke om te besoek."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant 10"Toilet and bath needs to be upgraded, with perhaps an extraction fan fitted."
"In addition to proximity to the sea, it was easy to get to other places of interest/activities such as the Oribi Gorge and animal parks. However, we struggled with restaurants as they closed early and the ones we tried for Christmas day were closed. "
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Sunset Lodge Log Cabins"Pity the estuary has been closed for so many years however still an incredible vacation destination. "
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
11 St Lucia Sands"Het elke dag Cape Vidal toe gery. Dis 'n pragtige skoon strand."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Oppi Rotse"Als was baie lekker, maar die plek lyk vervalle by party plekke, die badkamers by die strande word elke dag skoongemaak, want ons was al vroegoggend daar by die see, main beach, maar dit vrot van die urine, dis ondraagbaar, jy weet nie of die water indie badkamer urine is of die vloer wat gewas is nie, daar moet hulle definitief plan maak, anders was al goed. "
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Tree Top Village @ Urban Glamping"I have been going to St Lucia since I was a small child and I shall continue to go until I die. Treat yourself to a Cape Vidal visit as well."
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
Soleil South Coast"Ons was in Port Shepstone oor Desember - Januarie en daar was nie vreeslik baie mense op die strand nie. Strande is skoon en die area is heelwat veilig."
St Michael's-on-Sea, Ontsnap Uit Durban
La Carona 3"Sou net beter beheer wou gehad het tydens Kerstyd in die parkeerarea by die strand. Polisie moes op 'n tyd streng beheer toepas."
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Hibberdene River Resort Unit 98"Sal nie aanbeveel oor nuwe jaar nie, was verskriklik besig en uiters gepak."
"Rustige dorpie, maar vergeet om by die Waffle House in te gaan binne seisoen."
"Margate nie my gunsteling plek nie, Ramsgate is net 'n klipgooi ver, strand is nie so gepak soos Margate."