Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4042 resensies.
Margate Beach, Ontsnap Uit Durban
Santorini 207A"Die taxi's maak 'n klomp lawaai oor die naweke in die parkeerareas en voor die woonstelle en daar word sommer openlik op die strande alkohol gebruik."
Margate North Beach, Ontsnap Uit Durban
Ithaca 18"On the day we took a walk along the beach, there was a nice crowd minding their own business. Lovely."
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Allesreg Chalet E2"Persoonlik verkies ek 'n kleiner strand, soos Manaba in plaas van Margate etc. Ek dink die verkeer in die hoofstraat kan ongelooflik besig wees gedurende piektye. "
"The local Spar burnt down recently which meant shopping for basic groceries required a bit of planning - a trip into Umhlanga or Ballito. Basics are available at the Spar makeshift store or at a price from the garage shop. The local fish and chip shop, Spud, serves excellent hake and sides."
Pietermaritzburg North, Ontsnap Uit Durban
Matts Rest B&B or Self Catering"It's definitely a place to visit."
Southbroom, Ontsnap Uit Durban
San Lameer Golf Estate Villa 2525"Daar is heelwat in die area om te doen. Ons het die Croc World besoek asook die Wild Waters by die Wild Coast Sun, maar die feit dat San Lameer so lekker en veilig is vir die kinders om te kan fiets ry, visvang en swem hoef jy nie veel meer in die area te besoek nie."
Marina Beach, Ontsnap Uit Durban
The Sea Cottage"Lekker stil strand. Perfek vir mense met kinders of mense wat 'n rustige wegbreek wil geniet."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
St.Lucia Imvubu Cottage"Nice area to stay - lots to do."
Oribi Gorge Natuurreservaat, Ontsnap Uit Durban
Beechwood Cottage"A must to visit, if you are a nature lover!"
Sheffield Beach, Ontsnap Uit Durban
Rod's View Unit 1"Sheffield Beach is 'n aangename, pragtige area om vakansie te gaan hou."