Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.

Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg

Kohandè Glamping

"Omgewing is rustig en leen hom tot ryke natuur en plantegroei."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Cock & Bull

"Hartbeespoort het baie toerisme potensiaal."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Ngiri Safaris

"Die Golden Impala restaurant was hemels. Die kos was heerlik en die diens was uitstekend. Dit was ook lekker om gesien te word as 'n mens en nie volgens jou velkleur nie. Wens dit kan orals so wees. Die gasvryheid by elke plek waar ons was was fantasies. Ons het tuis gevoel."

Cullinan, Escape From Johannesburg

Cullinan Diamond Lodge

"Ek het nou nie veel van die dorp gesien nie. Was by die Spar en alles lyk mooi en skoon."

Parys, Escape From Johannesburg

Devondale Guesthouse & Spa

"People were friendly and a weekend doesn't do it justice so will definitely go back soon. It's a beautiful town with the most interesting shops and restaurants. Candyman is a Fudge Paradise as well as Sweets from Heaven."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Benlize Lodge

"Harties het 'n groot verskeidenheid van dinge om te doen, sommige pryse is dalk bietjie hoog vir gewone landsburgers."

Parys, Escape From Johannesburg

Rose Acres Guest House

"Restaurante en eetplekke is duur."

Villiers, Escape From Johannesburg

Naguiltjie Guesthouse

"Klein dorpie met als wat nodig is. "

Rustenburg, Escape From Johannesburg

20 on 4th

"Rustenburg self definitief 'n besigheid- en mynmetropool en nie soseer 'n toerisme stad nie, buite Rustenburg wel toerismefasiliteite."

Parys, Escape From Johannesburg

Six Second Avenue

"Hulle kan iets doen omtrent al die potholes in die woongebied."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Kassaboera Lodge

"Baie aktiwiteite beskikbaar en besienswaardighede. "

Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg

Lethula

"Amazing plek en baie veilig, mens moet definitief die Lion and Cheetah Sanctuary gaan sien."

Petrus Steyn, Escape From Johannesburg

Mascot Guesthouse

"Dis die dorp waar ons wortels is. Alles het baie verander. Is bly om te sien daar is nuwe ontwikkelinge. As dit in toeristebestemming kan ontwikkel sal dit vir ons wonderlik wees. Op hierdie stadium is dit egter nog nie daar nie."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Tshikwalo Lodge

"We will defnitely return to Dinokeng. It was a great weekend."

Parys, Escape From Johannesburg

Die Suidwester Gastehuis

"Had some delicious meals and watched rugby at a lovely pub. Had some drinks at a waterhole next to the river. Plenty of shops and everybody was very friendly."

Parys, Escape From Johannesburg

Speranza

"Parys was nog altyd vir ons 'n heerlike plek om te kuier en oor te bly."

Secunda, Escape From Johannesburg

Hotel @ Secunda

"Sal nie uit vrye keuse Secunda toe gaan nie."

Magaliesburg, Escape From Johannesburg

Warthogs Bush Lodge

"Jammer dat die paaie met vuilgoed bestrooi is. Vrywilligers het wel skoongemaak met hul eie sakke en handewerk. Ons was baie beïndruk om dit te sien."

Parys, Escape From Johannesburg

The Place Boutique Guesthouse

"Baie oulike plekkie met vriendelike mense orals waar jy kom."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

A Touch of Grace

"Mooi dorp, maar bietjie onveilig."

Parys, Escape From Johannesburg

Riverbush Lodge

"Die rivierbesoedeling degradeer die plek geweldig baie. Dit besoedel ook Parys se lieflike kunsuitstallings, eetplekke en ontspanningsgeriewe, veral kunsvlieghengel."

Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg

Ruah Park Cottage

"Badkamers is netjies, en kombuis, alhoewel buite, baie geskik."

Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg

Lethula

"Natuurskoon so mooi. Baie aktiwiteite vir klein en groot. Stap, fietsry, wildbesigtiging en 4x4 ry."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Khayamanzi Guesthouse

"What a wonderful place. I love it and it made me want to have all events there. Birthdays, bridal showers, friendship as well as love. Thanks for the great service and a nice place."

Page
Page 64 - Showing 1891 to 1920

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers