Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Dis Beau-tie-ful"Stil, mooi kusdorpie. Definitief een van die Weskus se mooiste strande!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Whale n Daisy"Om in God se natuur te kan wees is wonderlik. St. Helenabaai is pragtig!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Maki-Saki Boutique Selfsorg"Pragtige dorp met 'n gerieflike SPAR en alles wat mens nodig het."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
The Mermaid's Tail"I will recommend Pringle Bay for the scenery."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Gansbaai Central Accommodation"Gansbaai is 'n asemrowende kusdorpie wat 'n vinnige en beskostigbare wegbreek uit die stad uit bied. "
St Helena Bay, Escape From Cape Town
True North"St Helenabaai is 'n lekker bestemming met heerlike restaurante. Dis naby die ander dorpies aan die Weskus en ook naby Vredenburg wat 'n redelike groot dorp is met alles wat nodig is — selfs dokters en 'n hospitaal en natuurlik die nodige winkels in die Weskus Mall."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Kara Mia"Ek wens die locals wil net meer aandag gee aan die besoekers. Die natuur is amazing, maar mens moet eet ook. Die Slaghuis, Olies, was awesome."
Wellington, Escape From Cape Town
Hexberg Cottage"Mooi plekkie wat ek graag weer sal besoek in die toekoms."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Spa Hotel"Perfekte plek vir 'n rustige, romantiese naweek."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Clanwilliam is a nice place."
Swellendam, Escape From Cape Town
30 Lichtenstein"Swellendam is die 3de oudste dorp in RSA. Is uniek en doen gestand aan sy tradisie."
Swellendam, Escape From Cape Town
Fonteinskloof Farm"Dit is werklik waar 'n pragtige plek waar die hartklop die mense van die omgewing is."
Struisbaai, Escape From Cape Town
12 on Cooper at Agulhas"Struisbaai is 'n baie lekker bestemming vir vakansie."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
28 on Twist"Baie lekker plek en goed geleë. Ons sal definitief weer daar gaan bly vir 'n naweek!"
Swellendam, Escape From Cape Town
Wildebraam Berry Estate"Fabulous restaurants, attractive and historic town."
Hermanus, Escape From Cape Town
Casa Del Mar 214"Ons weet die dorp kan tydens vakansietyd baie besig raak, maar was vir 'n wintersnaweek baie bedrywig. Ons kan dit hoogs aanbeveel."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aanhuizen Guest House"Was mal oor die dorp, mense is baie vriendelik en dorp is skoon en netjies."
Wellington, Escape From Cape Town
Oude Wellington Estate"The drive and surroundings are beautiful, the town seems well managed and the people are super friendly; and everything is on offer that you may need on your holiday, in terms of groceries and services."