Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15622 reviews.
Caledon, Escape From Cape Town
Swartberg Gastehuis"Baie mooi omgewing en Caledon is lekker sentraal."
Paternoster, Escape From Cape Town
Marlyn and Dolfyn Self-catering"Dis 'n pragtige dorpie met mooi natuurskoon. Die misdaad is egter 'n probleem asook die straatverkopers."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Rocherpan"We have fallen in love with Dwarskersbos. Great and quiet destination."
Arniston, Escape From Cape Town
BlueSky Arniston Boutique Guesthouse"Great for a night or two, very safe and relaxing and so beautiful. Tourist friendly without being touristy. Might get a little boring after 3 days though."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Koppie - Accommodation"Vriendelike gasvryheid deur die hele dorp. Skoon en pragtig. 'n Juweel."
Paternoster, Escape From Cape Town
Mythos"Ek kry net die gevoel dis redelik onveilig - ons het geen insident gehad nie, maar die veiligheidsmaatreels van die huis het ons nogal ongemaklik laat voel."
Wellington, Escape From Cape Town
Uitsig Guesthouse"Naby Hugenote Kollege is 'n baie oulike bistro met heerlike atmosfeer."
Hermanus, Escape From Cape Town
Nothing But View"Lekker plek om walvisse te sien uit jou woonstel."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Berard's Pringle Bay Beach House"Die Bistro 365/Simply Coffee was 'n heerlike kuierplek. Die natuur is pragtig. Ons het ons kuier baie geniet."
Heidelberg, Escape From Cape Town
4 Daneel Street"People are exremely friendly and sociable. Good for a overnight and day visit."
Struisbaai, Escape From Cape Town
The Goose Nest"Struisbaai lekker sentraal om die hele omgewing te gaan verken om te sien hoe mooi ons land is. Ons was baie opgewonde om Southermost Tip Monument te besoek. Dit is 'n moet as jy daar is."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Bloemendal Guest Cottage"Baie sentraal, net 'n uur vanaf Stellenbosch, Franschhoek en Kaapstad. Dorp met baie om te doen, veilig en rustig."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
No17 on Mile16"Rosemead Bakkery is plek wat moet besoek word indien jy jou op Yzerfontein bevind!"