Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16054 reviews.
"Baie mooi deel van ons land. Wingerde, boomryke dorp en genoeg besighede om van te kies."
Swellendam, Escape From Cape Town
Blue Mountain Farm Lodge"Baie mooi dorpie, sou graag daar wou aftree."
McGregor, Escape From Cape Town
Uitvlugt Cottages"My third visit to a workshop at Millstone Pottery. My husband enjoyed all the walks around McGregor and found the people friendly and helpful. We will go again."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
21 on Bakoond"Yzerfontein is die mooiste, rustigste strand dorpie. 'n Plek waar 'n mens rus vir jou siel vind, met 'n vriendelike afrikaanse gemeenskap wat enigeen so welkom laat voel!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
12 on Golf"Struisbaai is 'n baie gerieflike plek. Beslis reg vir 'n wegbreekkans en ontspanning."
McGregor, Escape From Cape Town
The Barn McGregor"The perfect isolated getaway with quirky restaurants and wonderful wilderness spaces."
Paternoster, Escape From Cape Town
Ahoy Cottage 4"I would recommend eating at The Noisy Oyster. We had fabulous (enormous) oysters and the best hospitality and service. So much so that we went there twice during our weekend stay. Camilla also has a quaint shop adjoining the property and make superb coffee and other treats."
Paternoster, Escape From Cape Town
Asteroidea"Paternoster is 'n pragtige vissersdorpie; baie mooi view na die see."
Hermanus, Escape From Cape Town
Eastcliff Cottage"Ek besoek al jare lank Hermanus en dit bly vir my die ideale vakansiebestemming met 'n oorvloedige aanbieding van besienswaardighede en lekker kuierplekke - markies, wynroete, restaurante, natuurparke met staproetes, antieke handelaars, ens. Onmoontlik om alles met een besoek te sien of te ervaar, so daar is altyd rede om terug te gaan."
Gansbaai, Escape From Cape Town
A103 Whale Cove"Net 'n lekker reis-afstand vanaf die Kaap, die kinders raak nie te gou moeg en verveeld nie. Dorpie is nog eg plattelands (wat ons baie waardeer het), en strate en sypaadjies skoon en netjies."
Swellendam, Escape From Cape Town
Hermitage Huisies"Quaint, tranquil with so so much to explore. Need to go back."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages"Riebeek-Kasteel is 'n pragtige dorpie wat jou bekoor van dat jy arriveer tot jy moet ry, en dan besef jy, jy wil nie hier weggaan nie. "
Struisbaai, Escape From Cape Town
Erika"The color of the ocean looks like a tropical Island. Lots of nice spots for coffee or any other eat outs. Beach walks, fishing (which is why we were there) and my husband enjoys mountain biking there too."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Breakaway Apartment and Overnight Room"Het nie baie eetplekke nie."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Whale n Daisy"Such an idyllic place. Serene and hospital people."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Royal Albatros"Gansbaai is 'n baie oulike dorpie, lekker plek om te rus."
Witsand, Escape From Cape Town
@ The C right in front on the C"Witsand bly maar lekker. Mooi visgevang en lekker gekuier."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Maartblom Gastehuis"Wonderful, safe, scenic, beautiful homes, friendly people."