Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15670 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Baywatch Villa and Cottage"Een van my gunsteling plekke. Prentjiemooi!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Windsor Hotel Hermanus"Stunning tourist destination close to Cape Town via scenic routes!"
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Die Cederberge, rooibostee, sitrus-industrie en die vallei om die dorp maak 'n kuier die moeite werd."
Tulbagh, Escape From Cape Town
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Ons was baie teleurgesteld dat in 'n dorp, waar die pragtige historiese Kerkstraat sentraal staan as 'n toeristebestemming, nie een van die museums in die straat Saterdagmiddag oop was nie."
Montagu, Escape From Cape Town
Krom Cottage and Westway Corner"One of our favourite places to visit."
Heidelberg, Escape From Cape Town
Wilgenhof Kothuis"Skoon, netjiese dorpie met die lekkerste vleispasteie van spensjolyt."
Wellington, Escape From Cape Town
Uitsig Guesthouse"Ek is daar gebore en het daar skool gegaan. Ons was daar vir my 60ste reünie. Die museum is 'n moet. Moenie vergeet van die wynplase nie."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Dunes Boutique Guesthouse"Wonderlike dorpie in die hartjie van ons land."
Worcester, Escape From Cape Town
Palm la Vie"Nie 'n groot dorp nie, maar pragtig rustig en baie aktiwiteite vir groot en klein."
Greyton, Escape From Cape Town
Mount Grace Country House"Rustig, interessant en perfek vir asemskep, ontspan en weer stadig leef."
Hermanus, Escape From Cape Town
Karibu Self-catering Accommodation"Hermanus is 'n fantastiese wegbreek-plek!"
Gansbaai, Escape From Cape Town
Harbour View"Gansbaai mooi dorpie. Gansbaai is 'n rustige plekkie. Sal weer daar kom."
Paternoster, Escape From Cape Town
Baywatch Penthouse"Paternoster is ons gunstelingwegbreekplek aan die Weskus. Die dorp se kultuur is uniek en daar is 'n groot verskeidenheid restaurante en winkeltjies. Die strande is lank en waarlik pragtig. Die sonsondergange is onverbeterlik. Regtig 'n great plek vir 'n romantiese wegbreek."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Lekke By Die See"Die ideale plek as jy net wil wegbreek en naby die see wil wees."
Grabouw, Escape From Cape Town
Belfield Wines and Farm Cottages"Hierdie tyd van die jaar met die bloeisels in bot is dit vir seker 'n mooi plek om in te wees."
Paternoster, Escape From Cape Town
Marlyn and Dolfyn Self-catering"Lieflike dorpie. As jy rustigheid en natuurskoon soek is dit die plek vir jou. Vissersdorpie-atmosfeer op sy beste veral in kreefseisoen. Sal weer en weer teruggaan. Ander mooi strande bv Yserfontein/ St Helenabaai/ Langebaan is lekker naby as jy net wil ry om te gaan kyk."
Villiersdorp, Escape From Cape Town
Theewaterskloof Country Estate"Baie pragtige plek, net die winkels en vulstasies wat so vroeg toemaak."
Caledon, Escape From Cape Town
Swartberg Gastehuis"Baie mooi omgewing en Caledon is lekker sentraal."