Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16426 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloha 2"Parternoster is 'n klein juweel. Ons was net jammer dat ons op 'n Sondag daar was, want alles was toe! Die omgewing is egter wonderlik met baie lekker plekkies om te besoek. Panty Bar op Parternoster is 'n moet. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloha 3"Plekkie is pragtig en die ideale plekkie om te kan ontspan en net mens se vlegsels los te maak."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Soli Deo Gloria - Penthouse"Die kultuur, uitsig en rustigheid is definitief 'n rede om terug te gaan."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment"Love dit, so baie plekkies om te sien en om by the gaan eet."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
4Winde"Pragtig skoon met al die nodige fasiliteite. Ons het ook veilig gevoel."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hawerland"Blommeskou was skitterend. Interessante en vriendelike dorp."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Port Owen Marina"Ongelukkig was die weer onguur en kon ons nie op 'n bootrit gaan nie en was maar binnenshuis gebonde. Ons het egter oral rondgery en het lekker seekosse geniet by Paternoster."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Goose Nest"Net jammer 'Parrie' was nie te sien nie a.g.v. die bedrywighede in die hawe. "
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
ATKV Goudini Spa"It's quite nice but I don't think it worth more than 2 nights."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Breakaway Apartment and Overnight Room"A small seaside village that is a short 1.5 hour drive from Cape Town with a lovely walking track along the coastline."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Didn't have time to explore the beautiful surrounds, but we would love to go back there sometime."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bloublasie Struisbaai"Altyd 'n gunsteling met 'n verskeidenheid van see, strand, klip, natuur en vars lug."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Croeso Guest House"There is not much to do, which is great. Holidays should be about doing less."
"Ons kon oral loop en daar is baie restaurante om uit te kies. Ook lekker gekuier by die mark Saterdagoggend."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildebraam Berry Estate"Baie dankie vir 'n rustige en besondere mooi naweek!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Mermaid Guest House"Pragtige plek, weer was net nie plesierig nie."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
La Mer"Kleinmond is the perfect weekend getaway - such a quaint town with all the amenities you need - supermarket, bakery and close to the bustle of Hermanus. "
Bo Dalsig, Ontsnap Uit Kaapstad
Cats and Lemons"Uitstekende ligging, binne loopafstand van die middedorp en die kampus. Mooi uitsig oor die vallei. Rustige buurt."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Lewens-Essens B&B on C"Hierdie skilderagtige vissersdorpie het baie te bied vir diegene wat graag rondkyk, lekker kuier en heerlike seekos wil eet. Daar is genoeg restaurante wat uitgebreide spyskaarte aanbied en die disse is vars en mooi voorgesit. Die uitsig oor die see is van die mooiste langs die Weskus en die gasvryheid van die mense is eg en hartlik. Die strandjies is netjies en skoon en meestal maklik bereikbaar. Vanuit Yzerfontein kan vele ander interessante dorpe besoek word, en in blomtyd is dit die beste plek om te wees. Vir 'n rustige verblyf is Yzerfontein die regte plek om mens se batterye weer te laai en die kop weer skoon te kry. Yzerfontein is 'n moet vir enigeen wat die Weskus wil verken!"
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
La Montagne Lodge"What a lovely little town. Will definitely return!"