Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
A Hilltop Country Retreat"Soveel om te sien en doen in die pragtige geskiedkundige omgewing."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Bergland Accommodation"Worcester is 'n baie mooi plek. Is baie mal oor die berge en sy mense."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Tropico House Guest Rooms"Het die restaurante in Langebaan geniet!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Potters Rest Studio 1"Oulike dorpie, verblyf oor die algemeen bietjie duur."
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"My tyd in Die Boord was net te kort om alles te kon sien, maar ek sal dit aanbeveel aan ander."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Villa Anna Katarina"'n Mens dwaal vinnig deur die paar besienswaardighede van die sentrale deel van die dorp. 'n Mens moet dan uitwyk na die wynplase en 'n keuse maak waar om oor 'n middagete te kuier. Ons verkies 'n rustige atmosfeer, dus sal ons altyd lekker in Riebeek Kasteel kuier. Die rustigheid en vriendelike inwoners is 'n trekpleister. Ons gastehuis, Anna Katarina, was 'n uitstekende keuse. Daar is genoeg verblyf om van te kies asook baie restaurante. Die vallei is asemrowend mooi. Waar word 'n mens nog wakker gemaak deur die gekraai van 'n haan? Ons het dit baie geniet. Ek sal dit aanbeveel."
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Riebeek Valley Hotel"Great place for a short getaway and close enough to Riebeek Kasteel."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ons Huisie"Peaceful, sleepy hollow in the beauty of nature, for a relaxing break."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Malmok"Die plek self is baie mooi en rustig. Ons het geen probleme ondervind, mense was vriendelik en behulpsaam. Ek was wel 'n bietjie ongemaklik omdat smouse kort-kort my rustigheid onderbreek het, maar andersins was die plek self baie ontspannend. Daar was ook 'n huisinbraak by ons bure wat my omtrent afgeskrik het."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Rawsonville Guest House"Pragtige, stil, skoon dorp waar alles wat jy nodig het op Worcester te kry is. Naby aan 'n aantal goeie wynplase en interessante eetplekke."
Britannica Heights, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale n Daisy"Rustig en net reg om weg te breek van die besige stadslewe af."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Uitvlugt Cottages"It is peaceful. A small campsite. Cottage was comfortable."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Centre-Ville Guest House"Pragtige dorpie - 'n moet op enige bucket list."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Bergrosie"Dis 'n aangename en pragtige plek na my 25 jaar se terugkeer na Stilbaai."
Hannasbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Duifieklip"Die visfabriek het 'n onaangename reuk verskaf, ons hoop van harte dat dit net tydelik was. "
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Whalescape"Great destination. Popular but not overcrowded. People friendly."