Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15742 reviews.
Langebaan, Escape From Cape Town
Seeduiker"Langebaan is mooi en het heelwat eetplekke, toeristewinkels en -stalletjies. My tyd daar was maar winderig. Club Mykonos is mooi en Dockside op die marina is prentjiemooi. Ek glo jy het so 'n week daar nodig om alles te sien en te bekyk. "
Citrusdal, Escape From Cape Town
Kunje Guest Farm"Small, very quiet, very hot and friendly people."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Seaside Historical Cottage"Kleinmond is 'n tipiese kusdorpie en vir ons (ouer mense) was dit voldoende,maar vir die jonger geslag was dit soms bietjie vervelig. Ek sou dit nie wil verander nie, want dan verander 'n mens die karakter van die dorpie."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Kunje Guest Farm"Grondpaaie na van die gasteplase soms ongemaklik."
Montagu, Escape From Cape Town
360on62 Mountain View Farm Cottages"Montagu is die pragtigste dorp met die vriendelikste mense."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Middeldam Farm House"Bredasdorp het ons verras. Dit is baie groter as wat ons verwag het. 'n Stop by die John Deere handelaar was 'n hoogtepunt vir my kinders. Ons het na al die nuutste trekkers gaan kyk en hulle monde het oopgehang! Die dorp is baie netjies en die mense baie vriendelik."
"Onrus het alle produkte - vars of wat ook al nodig is. Die plaaslike apteek langs OK was besonder vriendelik en behulpsaam en is uitstekend toegerus."
Kleinbaai, Escape From Cape Town
Great White Accommodation"Ek is mal oor Kleinbaai en sy mense, en het die walviskyk-trippie verskriklik geniet!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus Heights Villa"Hermanus is 'n skoon en rustige sielsplek - 'n stukkie hemel op aarde. Ons gaan weer kom besoek aflê in Hermanus."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Ukholo Lodge"Ons het deur die dorp gery, maar niks uitstaande opgemerk nie. "
Swellendam, Escape From Cape Town
Marula Lodge Guesthouse"In swellendam zelf niet zo heel veel te beleven. Wel hele goede restaurants, wij hebben gegeten bij field en vork, heerlijk!"
Citrusdal, Escape From Cape Town
Kunje Guest Farm"Ek gee Citrusdal as 'n toeristebestemming 4 sterre, slegs omdat daar baie is om te doen in die omringende area en omdat dit relatief naby Kaapstad geleë is. Citrusdal se dorp self is natuurlik baie klein en nie uitsonderlik aangenaam om baie tyd in te bestee nie, aangesien daar nie veel besienswaardighede is nie."
Witsand, Escape From Cape Town
Barnacles"Witsand het die heerlikste warm water met 'n verskeidenheid swemopsies - 'n getypoel, rotse vir snorkel, strand of rivier. Die weer was heerlik, behalwe vir een winderige dag. Ons sal graag weer wil gaan kuier! "
Langebaan, Escape From Cape Town
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"This is always a special holiday location away from the busy city life."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Villa Anna Katarina"Great little place with heart and soul, I will definitely be back! Kind locals who are proud of their town and always happy to share their knowledge. A nice mix of stores and places to eat and drink. And beautiful scenery all around. "
Riebeek West , Escape From Cape Town
Church Hills Boutique Guest House"Gelukkig baie naby Riebeek-Kasteel."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Accommodation @ Sea Trader"The area is a bit remote but beautiful. Young kids would be bored staying there for too long."
De Kelders, Escape From Cape Town
123Vyfer on Whale Trail"De Kelders is 'n baie aangename, stil dorpie met vriendelike mense. Die natuurskoon is pragtig. Daar is ongelukkig nie 'n swem strand wat maklik bereikbaar is nie, maar as jy nie omgee om 'n entjie te ry nie, dan maak dit nie eintlik saak nie. Dit is ook baie sentraal as jy die omgewing wil gaan verken."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Laanhof"Van die beste restourante in die wêreld. Ons het vir die week by die universiteit se gimnasium aangesluit vir R200 en heerlik geoefen."