Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Montagu, Escape From Cape Town
Kogman & Keisie Guest Farm"Dit was vir ons baie stil, met min restaurante oop. Gholf was lekker en pragtige streek en dorp."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Dis wonderlike plek, maar mens kan sien waar jy regtig inpas na jou booking."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Elandsbaai is 'n baie klein dorpie met baie mooi natuurskoon en ongerepte strande. Vir dié wat wil wegkom van die gejaag en harwar is dit die ideale bestemming. Die mense is vriendelik en alles is binne loopafstand. Daar is winkeltjies wat die nodige voorraad aanhou, maar bring liewers jou eie voorraad saam. Die kinders het dit geniet om te probeer branderplankry en daar is wet suits te huur. Die water kan nie regtig sonder een aangedurf word. Lang ente stap op die strand is 'n moet en dis heerlik om saans die mooi sonsondergange te geniet. Die trein wat gereeld verby gaan pla glad nie en was besonders om te sien en te probeer trokke tel.Al wat gepla het is die verskriklike verwaarlosing en vullis is by die grot. Dis 'n baie rustige bestemming."
Swellendam, Escape From Cape Town
A Hilltop Country Retreat"Rustige, skoon dorp met heelwat om te sien en te beleef."
Montagu, Escape From Cape Town
Airlies Historical Guesthouse"Montagu is 'n pragtige dorpie met baie om te sien en oulike winkels, veral die padstal waar die dorp begin, is 'n wenner."
Greyton, Escape From Cape Town
Three Willows"Beautiful town. With very friendly people and great customer service. "
Tulbagh, Escape From Cape Town
EpiStay"Verkeerde naweek van die jaar. Kan nie in dorp beweeg nie, voel onveilig. Alle nywerhede, bouers, ens. sluit en plaaswerkers almal in dorp vir inkopies. Meer besope mense in dorp as nugter! Dis jammer."
Myburgh Park, Escape From Cape Town
86 on Babiana"Myburg Park was tops, maar in geheel is Langebaan 'n lieflike vakansie bestemming, en ons sal beslis weer 'n draai gaan maak."
Velddrif, Escape From Cape Town
Netan-El Self-catering"Check the seasons. We visited at the wrong time of year to see the birds and the drought did not help. Very central and the perfect stop over before going further up the coast."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star"Die plek kan warm word in die somer."
Paternoster, Escape From Cape Town
Salt Water House"What a lovely peaceful town - this is where one should go to truly unwind and relax. The only negative point is that nature conservation should be better applied, especially regarding the marine life. "
Swellendam, Escape From Cape Town
Die Skaapkraal"The Gaol Restaurant's food was excellent and the waiter extremely sharp and polite. Lovely town and trees!"
Duynefontein, Escape From Cape Town
Losperd Crescent Melkbosstrand"Ek het die idee gekry dat Duynefontein net 'n woonarea is en dat mens net 'n paar kilometer moet ry dan is jy in Melkbosstrand waar al die besighede, ens. is."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Wonderlike omgewing, rustig met pragtige sonsondergange. Daar is geen plek soos die Weskus."
Paternoster, Escape From Cape Town
Craylord"Kan niks negatief sê nie, dis onbeskryflik heerlik daar!"
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"Pragtige omgewing binne bereik van allerlei toeriste aantreklikhede."
Paternoster, Escape From Cape Town
Ahoy Cottage 4"Paternoster is een van my gunsteling naweekwegkomplekke."
Calypso Beach, Escape From Cape Town
Crystal Lagoon Lodge"Mooi strand veral vir kite surfers. Jammer van al die nuwe ontwikkelinge, word baie vol gebou."
Saldanha, Escape From Cape Town
12 on Beach"Treat yourself to a delightful evening with live entertainment and splendid supper at the "Captain's Cabin " restaurant, 5 minute drive from 12 on beach. Also tour the surrounding areas and bays no more than 50 km radius. Great developments taking place. Jacobsbaai, Paternoster, St. Helena Bay, Brittanje Bay, etc."
Montagu, Escape From Cape Town
Montague 4 Seasons"Pragtige omgewing tussen berge. Die trekkerrit en potjiekos op Proteaplaas is 'n heerlike uitstappie, en met natuurlike warmbronne en grotte is daar definitief heelwat lekker dinge om te doen!"