Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"Pragtige omgewing binne bereik van allerlei toeriste aantreklikhede."
Paternoster, Escape From Cape Town
Ahoy Cottage 4"Paternoster is een van my gunsteling naweekwegkomplekke."
Calypso Beach, Escape From Cape Town
Crystal Lagoon Lodge"Mooi strand veral vir kite surfers. Jammer van al die nuwe ontwikkelinge, word baie vol gebou."
Saldanha, Escape From Cape Town
12 on Beach"Treat yourself to a delightful evening with live entertainment and splendid supper at the "Captain's Cabin " restaurant, 5 minute drive from 12 on beach. Also tour the surrounding areas and bays no more than 50 km radius. Great developments taking place. Jacobsbaai, Paternoster, St. Helena Bay, Brittanje Bay, etc."
Montagu, Escape From Cape Town
Montague 4 Seasons"Pragtige omgewing tussen berge. Die trekkerrit en potjiekos op Proteaplaas is 'n heerlike uitstappie, en met natuurlike warmbronne en grotte is daar definitief heelwat lekker dinge om te doen!"
Moorreesburg, Escape From Cape Town
Cottage 1 - "Ertjiebos Cottage""Nieuwedrift wynplaas se restaurant is 'n briljante idea vir die area. Probeer hulle pizza en die gasvrou Carla is baie vriendelik."
Brandwacht, Escape From Cape Town
Feel @ Home"Ons het gehou van die feit dat ons op die aangrensende wingerde en weiende beeste kon uitkyk en die rustigheid van die omgewing was heerlik. Tog is die buurt nie baie gunstig tov die sentrale dorpskern geleë nie, en alhoewel dit nie ver daarvandaan is nie, was dit nie die ideaal nie. "
Saldanha, Escape From Cape Town
Skulpdraai"Die area was nie baie veilig nie. Ons het 'n insident gehad op die strand toe my ma en dogtertjie gaan stap het en die volgende oomblik was daar 2 mans om hulle wat nader aan hulle gestap het en gelyk het of hulle iets wou doen. Gelukkig was my man net agter hulle en toe hy vir hulle skree, toe hardloop die mans weg."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Cederkloof Botanical Retreat"Not much happening in the town itself. Visit Hebron. It's only open on selected days, but the food is divine. For dinner, bookings are essential."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Amazing Modern Beach House"Mooi dorpie met vriendelik mense!"
Sand Bay, Escape From Cape Town
Shore's Edge Luxury Ocean Front Home"Die area voel baie veilig en dit is heerlik om langs die see te stap."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages"Peaceful and quiet, thoroughly enjoyed our stay in Swellendam."
Riebeek West , Escape From Cape Town
Gabriella's Accommodation"Die Riebeke word nie verniet die trou-vallei genoem nie!"
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Alika's"Veilig, stil, mooi kuslyn. Naby Stilbaai vir winkels en restaurante. "
Worcester, Escape From Cape Town
Da Rooms Accommodation"I don't know how you survive in that heat. We were very happy to have cooler weather and even a few drops of rain while running Prison to Prison marathon."
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Witsand is 'n rustige dorpie en ideal vir 'n werkbreek van die geraas van die stadslewe."
Still Bay East, Escape From Cape Town
Lulu's Cottage"Restaurante se kos is nie aanbeveelbaar nie. Die kos is duur en swak kwaliteit. Lappies Restaurant se kos is pateties. Plastiek stoele en outdated. Verder is daar 'n klein ou winkeltjie met ou brood en nie veel meer nie, rakke is leeg."
Robertson, Escape From Cape Town
De Hoop Cottages"Daar is so baie om te ontdek met vriendelike mense wat 'n mens ontvang en bedien."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Mont Martre Chalets & Venue"Baie goed om te weet dat Uber in Franschhoek werk en dat na jou wyntrein trip jy veilig by die huis kan kom."