Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15742 resensies.
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Tweede Wind"Wat 'n pragtige plekkie. Dis ons aftreedorp eendag. "
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
16 Perlemoendraai Beach House"Perfect, laid back and quiet. Beautiful place to unwind."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Beachhoff Beach Front Flat"Pragtige, skoon en netjiese dorpie. Almal is baie vriendelik."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Lagoonside @ 77"Langebaan is 'n pragtige vakansiebestemming wat baie vir toeriste bied en daar is ook baie om te sien en te doen in die omgewing."
"Skokkend dat die dorpie so vuil en verwaarloos is. Gelukkig moes ons net deur die dorpie ry om by die pragtige Elgindam te kom. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Baywatch Villa and Cottage"Een van die mooiste dorpies aan die Weskus."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Citrusdal is 'n pragtige dorpie met al die nodige geriewe."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Bokkoms Guest Flat"Pragtige plekkie met die mooiste see en strand. Geniet die winkeltjies en snuisterye!"
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Fisherman's Rest"Velddrif is redelik interessant met die Vissery Museum, asook Bokkomlaan met die bootritte, Dit is ook naby ander Weskus-aantreklikhede. Goeie eetplekke."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Abalone Guest House"Jacobsbaai is 'n pragtige dorpie. Die see is ekstra mooi daar."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
De Volkshuijs"Ideaal geleë om die omgewing (Napier, Arniston, L'Agulhas, ens.) te besoek."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Abalone Guest House"Nie almal hou van die Weskus nie, maar dit is hulle probleem! Ek sal enige tyd weer teruggaan."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Pebbles"If you are looking for a place to put your feet up, braai, walk on the beach and drink lots of wine, this is the place for you."