Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Gansbaai, Escape From Cape Town
Whalescape"Nice birding location. The harbour has lots of terns and rock crystals. Recommend the local wines (Lomond, Hermanuspietersfontein and local cheese). Meat is more expensive and there's less variety. Lots of paths next to the ocean at De Kelders side for walking and jogging. Mostly rocky surf."
Paternoster, Escape From Cape Town
Marlyn and Dolfyn Self-catering"Pragtige en rustige dorpie. Kan alles kry wat jy nodig het en daar is baie om te doen. Eetplekke uitstekend en dierevriendelik, meeste van hulle."
Witsand, Escape From Cape Town
@ The Whales"Dit is 'n pragtige plek, ons het dit baie geniet daar en sal beslis weer daar gaan vakansie hou."
Langebaan, Escape From Cape Town
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Weer was gunstig. Besighede ook goed."
"Ons het Ceres geniet. Ziplining is een van baie besienswaarighedes in die omgewing met baie vriendelike en behulpsame personeel."
Paternoster, Escape From Cape Town
Skip Skop"Baie rustige plek. Daar is genoeg eetplekke waar jy rustig 'n lekker ete kan geniet."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Maartblom Gastehuis"Pragtige, veilige dorp met 'n winkel wat selfs tot laat oop is."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
St Helena Bay Hotel"Sal definitief weer as vakansieplek gebruik en ook aanbeveel."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 5"Elandsbaai het ons harte gesteel, maar dit is nie geskik vir gesinsvakansies volgens ons nie. Daar is nie vir kinders vermaak nie, en ook nie vir volwassenes nie, tensy jy by die Hotel wil uithang elke aand. Die natuurliefhebber sal dit geniet. Jy sal lekker rus in Elandsbaai. Daar is net een restaurant, en bespreek maar vooraf om teleurstelling te voorkom."
Montagu, Escape From Cape Town
White Lily"Baie om te sien. Lekker staproetes. Vriendelike mense. Baie plekkies om te besoek in dorp."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Simply Yzer Self-catering Apartments"Kom voor as 'n baie veilige dorp. Baie skoon dorp. Het die Kaapse Klopse by die Spar baie geniet, vir ons van Gauteng, 'n hoogtepunt."
Velddrif, Escape From Cape Town
Heron's Haven"Baie lekker toegang tot die see vir boothengel! Naby genoeg aan groot winkelsentrums vir benodighede. Beslis nie vir die persoon wat van "liggies" en lawaai heelnag hou nie! Hier kan mens "batterye" laai!"
Tulbagh, Escape From Cape Town
Raptor Rise Farm"Die dorpie Tulbagh is ongelukkig 'n slagoffer van ons regering se onvermoë om 'n beter lewe aan sy mense te gee. Die hoofstraat is besaai met werklose mense wat vinnig om toeriste brom. Meeste besighede is of gesluit of het beperkte besigheidsure. Darem is die strate redelik skoon. Die prag van die area is nie die dorp nie, maar die natuurskoon en die omliggende plase, berge, riviere, damme, staproetes en bergfietspaaie."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Accommodation @ Sea Trader"Love the little West Coast town. Great for a weekend getaway out of the hustle and bustle of the city. Only 1h45min drive from Cape Town."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Sea-Salter"Yzerfontein het vele verskuilde 'skatte'! Jy ontdek elke keer iets meer as die vorige keer. Die sonsondergange is nou maar net die mooiste."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Cederkloof Botanical Retreat"Just far enough to get out of the rat race, yet close enough to react to client needs as they should arise."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
De Melkportaal Cottage"Dit is 'n welgeleë dorpie nie ver van die see nie, en beskik ook die nodige winkels."