Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Langebaan, Escape From Cape Town
Sharkbay Boutique Hotel & Spa"Lovely lagoon. Beach can get very windy."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Forever Blue"If you are wanting to just chill and kick back then St Helena Bay is your vibe, not much to do in terms of activities, however, Paternoster is just a drive away offering lots to do."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
One on Ray"Although we were in Britania Bay which is 10 km away, I will prefer it there instead of St Helena Bay purely, because of the bigger beach area. Otherwise the whole area in general is really peaceful and very relaxed."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Middeldam Farm House"Pragtige Overbergse dorp met die nodige winkels en koffiewinkels."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Beach Blessings Self-catering"Truly represents the quintessential West Coast vibe."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"One of those few unspoilt destinations."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
5 on Weste"Hierdie was ons eerste besoek aan Dwarskersbos en ons het oombliklik verlief geraak op die pragtige skoon strand, mooiste sonsondergange en rustige atmosfeer. Daar is geen ander plek waar ons 'n seevakansie sal wil kom hou nie. Dwarskersbos het ons harte vir ewig gesteel."
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"Die natuur is pragtig en dis heerlik op die strand. Daar is lieflike restaurante en koffiewinkels. Ons glo daar is ook beter verblyf beskikbaar, maar mens moet wegbly van die hawe af."
Agulhas, Escape From Cape Town
Pebbles in Langezandt"Mooie dorpie met voldoende geriewe en eetplekke. Sal weer terugkom."
Langebaan, Escape From Cape Town
Lekker Rus"Slightly overrated. Weather can be miserable at times, and a lot of the beachfront is hard to access. Lots of development in the last 10 years. Prefer places like Lekker Rus, which is situated further away from the hustle and bustle."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Rus en Vrede"I would recommend De Kelders as a travel destination."
Agulhas, Escape From Cape Town
Imberbe"Die pragtigste dorpie in die land. Dalk 'n bietjie besig oor die feestyd, maar daar is soveel om te doen - nie net vir die kinders nie, maar ook vir die ouers!"
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Klokkiebosch"Alhoewel rustig en verleen die kanse om tyd te spandeer aan iets anders as die gejaag van die groter stede, kan die plek "klein" raak oor die min dienste wat gelewer word. Goeie restaurante is in naburige dorpe, aankope word liefs elders gedoen, geen brandstoflewering."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Sea Pearl Self-Catering"Pragtige klein dorpie met kort afstande na Velddrif, Vredenburg en Saldanha."
Paternoster, Escape From Cape Town
The Moorings 1"Die restaurante is van puik gehalte. Die kos is heerlik en diens by meeste plekke is baie goed. Dit is maklik die mooiste en lekkerste plekkie om in te gaan vakansie hou in die hele Weskus. Ons bekers loop oor. Baie dankie."
Langebaan, Escape From Cape Town
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Beautiful town. All services and stores very consumer friendly. Great golfing getaway."
Hopefield, Escape From Cape Town
The Blacksmith's Cottage"Pragtige, klein dorpie met baie oulike plekkies."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Kara Mia"'n Rustige, klein dorpie tussen die berg en see. Ongelooflik mooi met wonderlike natuurlewe nog oral sigbaar."
Witsand, Escape From Cape Town
AlteMooi"Pragtige dorpie en as jy van swem in die see hou - die beste!"
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Blue Mountain View Rooms"Loved the little town. We can't wait to visit again."
Paternoster, Escape From Cape Town
Milk Thistle"Main beach definitely needs some cleaning. Some of the best restaurants such as De See Kat, Voorstrandt and Gaaitjie are there. Just love the little town. Such a beautiful place to visit and close to many beautiful towns."