Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15946 resensies.

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Habibi 1

"Paternoster is 'n pragtige dorpie met baie potensiaal, maar tans is die dorpie vuil en rommel lê orals rond, veral in oop erwe waar onwettige storting gedoen word. Dit kom voor asof daar nie 'n polisieteenwoordigheid is om wet en orde te handhaaf nie en die plaaslike bevolking tree op asof besoekers indringers is wat uitgebuit moet word. Hopelik verander dit in die toekoms. Ons sal graag weer kom kuier."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

23 Aldegronde

"Nie mal oor Langebaan nie, maar moes gaan om familie te sien."

Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad

Annie's

"Agulhas is 'n lieflike plek."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

Dis Rustig

"Walk close to lagoon, shops and restaurants."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

Sharkbay Boutique Hotel & Spa

"Lovely lagoon. Beach can get very windy."

St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Forever Blue

"If you are wanting to just chill and kick back then St Helena Bay is your vibe, not much to do in terms of activities, however, Paternoster is just a drive away offering lots to do."

St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad

One on Ray

"Although we were in Britania Bay which is 10 km away, I will prefer it there instead of St Helena Bay purely, because of the bigger beach area. Otherwise the whole area in general is really peaceful and very relaxed."

Paarl, Ontsnap Uit Kaapstad

Te Moi

"I love Paarl this time of year! Green, green. Lovely vineyards. "

Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad

Middeldam Farm House

"Pragtige Overbergse dorp met die nodige winkels en koffiewinkels."

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Beach Blessings Self-catering

"Truly represents the quintessential West Coast vibe."

Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad

5 on Weste

"Hierdie was ons eerste besoek aan Dwarskersbos en ons het oombliklik verlief geraak op die pragtige skoon strand, mooiste sonsondergange en rustige atmosfeer. Daar is geen ander plek waar ons 'n seevakansie sal wil kom hou nie. Dwarskersbos het ons harte vir ewig gesteel."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Strandlopertjie

"Die natuur is pragtig en dis heerlik op die strand. Daar is lieflike restaurante en koffiewinkels. Ons glo daar is ook beter verblyf beskikbaar, maar mens moet wegbly van die hawe af."

Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad

Pebbles in Langezandt

"Mooie dorpie met voldoende geriewe en eetplekke. Sal weer terugkom."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

Lekker Rus

"Slightly overrated. Weather can be miserable at times, and a lot of the beachfront is hard to access. Lots of development in the last 10 years. Prefer places like Lekker Rus, which is situated further away from the hustle and bustle."

Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Rus en Vrede

"I would recommend De Kelders as a travel destination."

Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad

Imberbe

"Die pragtigste dorpie in die land. Dalk 'n bietjie besig oor die feestyd, maar daar is soveel om te doen - nie net vir die kinders nie, maar ook vir die ouers!"

Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad

Wings Self-Catering Apartment

"Baie lekker en veilige bestemming."

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Klokkiebosch

"Alhoewel rustig en verleen die kanse om tyd te spandeer aan iets anders as die gejaag van die groter stede, kan die plek "klein" raak oor die min dienste wat gelewer word. Goeie restaurante is in naburige dorpe, aankope word liefs elders gedoen, geen brandstoflewering."

St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Sea Pearl Self-Catering

"Pragtige klein dorpie met kort afstande na Velddrif, Vredenburg en Saldanha."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

The Moorings 1

"Die restaurante is van puik gehalte. Die kos is heerlik en diens by meeste plekke is baie goed. Dit is maklik die mooiste en lekkerste plekkie om in te gaan vakansie hou in die hele Weskus. Ons bekers loop oor. Baie dankie."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Beautiful town. All services and stores very consumer friendly. Great golfing getaway."

Hopefield, Ontsnap Uit Kaapstad

The Blacksmith's Cottage

"Pragtige, klein dorpie met baie oulike plekkies."

Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Kara Mia

"'n Rustige, klein dorpie tussen die berg en see. Ongelooflik mooi met wonderlike natuurlewe nog oral sigbaar."

Witsand, Ontsnap Uit Kaapstad

AlteMooi

"Pragtige dorpie en as jy van swem in die see hou - die beste!"

Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad

Blue Mountain View Rooms

"Loved the little town. We can't wait to visit again."

Blad
Blad 65 - Wys 1921 tot 1950

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang