Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 5513 resensies.
Riaan V. - 1st January 2020
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Lekker warm daar. Maar lekker in die straat geloop. En lekker geëet by een van die restaurante.
Johan Andries T. - 1st January 2020
staying in Port Elizabeth, Oos-Kaap
Bied verskeie opsies van verblyf en aktiwiteite. Vriendelike stad.
Mia V. - 1st January 2020
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
‘n Pragtige dorp!
Izelda K. - 1st January 2020
staying in Wavecrest, Oos-Kaap
Pragtig.
Amanda V. - 1st January 2020
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Ons sal beslis weer Graaff-Reinet wil besoek, maar dan vir n paar dae. Ons wil graag al die museums en historiese plekkies besoek.
Leonie C. - 1st January 2020
staying in Clarendon Marine, Oos-Kaap
Nice quiet area.
Johanna G. - 31st December 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Daar is heelwat in en om Graaff-Reinet wat die moeite werd is om te besoek. Nieu-Bethesda en Camdeboo National Park is maar twee. Die dorp self het heelwat museums en geskiedkundige geboue wat besigtig kan word.
Andre V. - 31st December 2019
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Fantastiese plek om met jou fiets te verken. Net hele naweek gereën en baie mistig gewees. Maar nog steeds was die bekoring daar. Gaan weer terugkom. Dalk skyn die son daardie naweek.
Zanele M. - 31st December 2019
staying in Humansdorp, Oos-Kaap
An interesting ageing country town, laid back, fairly clean, with reasonably managed social change.
Grietjie D. - 31st December 2019
staying in Addo, Oos-Kaap
Interessante plek!
Karen M. - 31st December 2019
staying in Wavecrest, Oos-Kaap
Naby genoeg om binne 'n paar minute se ry, by al die hoof aantreklikhede en restaurante te wees.
Cathy B. - 31st December 2019
staying in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap
Pragtige omgewing.
Gerda G. - 31st December 2019
staying in Somerstrand, Oos-Kaap
Dit was 'n wonderlike tyd, nie so baie vakansiegangers en vertrap op die strande en waar ook al jy gegaan het nie.
Ruan V. - 31st December 2019
staying in Loerie, Oos-Kaap
Loerie is 'n klein plattelandse dorpie wat nie tans al mens se behoeftes kan dek nie, jy moet uitry Jeffreysbaai toe vir 'n groter verskeidenheid, wat tog net 30 km weg is.
Rona V. - 31st December 2019
staying in Aberdeen, Oos-Kaap
Aberdeen staan stil in tyd, daar skakel jou brein af en kom die gejaagde lewe tot 'n stop. Word sterk aanbeveel. Jy kan slegs rus.
Jan V. - 31st December 2019
staying in Port Alfred, Oos-Kaap
Pragtige natuurskoon. Goeie waarde vir geld.
Verna D. - 30th December 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Graaff-Reinet is a beautiful old world town. Amazing architecture. So much history. A clean town with lots to see or do.
Louise Elizabeth W. - 30th December 2019
staying in Aberdeen, Oos-Kaap
'n Verrassend-mooi dorpie.
Rene R. - 30th December 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Lovely clean town, friendly people!
Elaine D. - 30th December 2019
staying in Kenton-on-Sea, Oos-Kaap
Baie mooi area met alles wat jy nodig het.
Mario M. - 30th December 2019
staying in Clarendon Marine, Oos-Kaap
If you like the sea!
Lushane B. - 30th December 2019
staying in Bluewater Bay, Oos-Kaap
Wonderlike bestemming, soms winderig en geen muskiete! Ek sal definitief weer gaan.
Dirk U. - 30th December 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Ons het water vir die dorp saamgeneem wat so nodig was. Dit was lekker om die vallei van Verlatenheid te besoek asook om deur die dorp te stap.
Leon H. - 30th December 2019
staying in Oviston , Oos-Kaap
As jy net wil ontspan en die natuur geniet, is dit die plek om heen te gaan. Kinders mag dit egter nie so aangenaam soos volwassenes ondervind nie.
Marelize V. - 30th December 2019
staying in Astonbaai, Oos-Kaap
Dit is 'n stil, rustige area. Vir mense wat nie hou van 'n vreeslike lawaai en oorvol strande nie, is hierdie die regte plek.
Jacqueline N. - 30th December 2019
staying in Noorsekloof, Oos-Kaap
Noorsekloof is ongelooflik mooi en gerieflike afstand van alles af. Rustig.
Chanél B. - 30th December 2019
staying in Somerstrand, Oos-Kaap
Keep it up!
Helena D. - 30th December 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige dorp met sy ou geboue.
Raylentia S. - 30th December 2019
staying in Paradise Beach, Oos-Kaap
Paradise Beach is fantasties. Dis mooi, veilig en die strand is nie oorvol nie. Daar is ook deurentyd lewensredders aan diens.
Deon M. - 30th December 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Baie mooi kerk in die dorp. Hoop hulle kry gou sommer baie reën!
Bronwyn O. - 29th December 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Interesting historical town.
Johan L. - 29th December 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Baie mooi kerk en museums.
Grietjie D. - 29th December 2019
staying in Cradock, Oos-Kaap
Mooi historiese plek en pragtig daarby!
Danél V. - 29th December 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Pragtige klein oase in die asemrowende droë Karoo.
Natasha C. - 29th December 2019
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Hogsback is pragtige toeriste bestemming. Baie rustig. Dis die 5de jaar wat ek teruggaan na Hogsback en dit trek my net elke jaar weer terug. Als is binne bereik van mekaar en inwoners is baie vriendelik.
Henry V. - 29th December 2019
staying in Walmer, Oos-Kaap
Shopping centres everywhere and safe area.
Magda P. - 29th December 2019
staying in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap
Dis 'n omgewing waar daar iets is vir elkeen om te doen. Heerlik.
Melanie J. - 28th December 2019
staying in Marina Martinique, Oos-Kaap
Strand is pragtig en stil, ons sal weer gaan.
Lydia O. - 28th December 2019
staying in Pearston, Oos-Kaap
Baie wild gesien. Vreeslik droog. Ons bid vir reën.
Charles W. - 28th December 2019
staying in Gonubie, Oos-Kaap
Gerieflik vir ritte na alle kante van Oos-Londen en die stad. Goed voorsien vir die belangrikste alledaagse inkopies.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za