Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (20)

Resensies van Oranjezicht

3.9 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van Oranjezicht van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy Oranjezicht besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oranjezicht.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oranjezicht akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oranjezicht Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oranjezicht Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Oranjezicht

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Tuine, Wes-Kaap

Villa Zeezicht is 'n historiese villa met gewels in 'n spoggerige woonbuurt. Dié villa skuil in 'n pragtige tuin aan die voet van Tafelberg, net buite Kaapstad se middestad. Die omgewing is stil en rustig al is dit...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

Kensington Views bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol gemeubileerde gastekamer in 'n pragtige gastehuis teen die hange van Tafelberg. Die gastehuis is in Tuine in die Kaapse middestad en bied lieflike uitsigte op ...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

House Fritz is teen die hange van Tafelberg versteek en bied gerieflike verblyf naby die Gardens-winkelsentrum, Kloof- en Langstraat, die Kaapse middestad sowel as 'n verskeidenheid restaurante. Verblyf word aange...

Vanaf
R1 265
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Upper Gardens, Wes-Kaap

Annarita's Place is in Higgovale geleë en het 'n groot terras teen die hange van Tafelberg. Die eenheid is hoog bo die stad geleë, waar jy kan ontspan en aan 'n skemerkelkie teug terwyl jy die uitsig oor Tafelberg...

Vanaf
R4 531
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

Victorian Delight is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Gardens, Kaapstad. Dié eklektiese dubbelverdiepinghuis spog met houtvloere, matte, Marokkaanse mosaïekwerk, en dis ook lekker naby die besienswaardighede in di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

Albany 12, 'n selfsorgwoonstel, is onlangs opgeknap en is sentraal geleë in 'n stil blok naby Tafelberg, die V&A Waterfront, verskeie geskiedkundige plekke en geboue en Kloofstraat se restaurante en naglewe. Die wo...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

22 Virginia Cottage is 'n swembadkothuis op die eienaar se perseel in Vredehoek, Kaapstad. Vredehoek is in die middestad teen die hange van Tafelberg tussen Devil's Peak-landgoed en Oranjezicht geleë. Die kothuis...

Vanaf
R578
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

Albany Court P4 by CTHA is 'n lig en lugtige selfsorgwoonstel in Kaapstad wat volledig ingerig is. Dié woonstel het ruim vertrekke en 'n reuse-stoep op die dakwoonstel-vlak wat asemrowende uitsigte op Tafelberg bie...

Vanaf
R1 004
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stadskern, Wes-Kaap

SANParks Platteklip Wash House is 'n historiese huis wat deel van die Wash House-kompleks was. Dis waar Kaapse wasvroue in die middel tot laat 19de eeu wasgoed gewas en gestryk het. Die Platteklip Wash House is aan ...

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

Rugley Road Family Holiday Home is 'n selfsorghuis in Vredehoek, 'n buurt in die Kaapse middestad. Dié area bied van die mooiste uitsigte in Kaapstad. Daar is 'n houtdek met stoepmeubels agter die huis. Dié huis...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Oranjezicht akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za