Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (20)

Resensies van Oranjezicht

3.9 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van Oranjezicht van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy Oranjezicht besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oranjezicht.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oranjezicht akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oranjezicht Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oranjezicht Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Oranjezicht

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine, Wes-Kaap

5 Camp Street Gastehuis & Selfsorg is ideaal geleë in die sentrale, moderne en historiese voorstad van Gardens, op die laer hellings van Tafelberg. Binne maklike loopafstand van Kloofstraat met die baie lewendige r...

20% af Winteraanbod!
VanafR3 000
R2 400
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

Tuine Huis is 'n pragtig opgeknapte Victoriaanse huis aan die voorheuwels van Tafelberg en in 'n stil doodloopstraat in die lowerryke Gardens-woonbuurt van Kaapstad naby Kloofstraat en 'n hele rits winkels, restaura...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

First Group Mount Sierra is ideaal geleë in die kleurvolle Tamboerskloof-buurt in die hartjie van die Kaap. Dit spog met die mooiste uitsigte oor Tafelberg, Duiwelspiek en Leeukop. Akkommodasie word in een- of t...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

Serenity Lodge bied eksklusiewe en privaat selfsorgverblyf in 2 woonstelle, teen die hange van Tafelberg. Hierdie lodge is slegs 5 minute se ry van die V&A Waterfront en die Tafelberg-kabelkarretjie af. Die 2 woons...

45% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 150
R633
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Upper Gardens, Wes-Kaap

9 on Camp Apartments is 'n ruim en stylvolle selfsorgwoonstel naby gewilde toeriste-aantreklikhede soos Tafelberg en die V&A Waterfront. Die woonstel is in Kaapstad se middestad geleë in die modieuse buurt, Gardens...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

Cape Town View Apartment is in Bo-Maynardstraat in Vredehoek geleë, en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en toeriste. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie doendinge en besienswaardighede...

Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tuine, Wes-Kaap

Lady Hamilton Hotel is in die boomryke voorstad van die Tuine, reg agter die Mount Nelson-hotel geleë. Dis in dieselfde, kenmerkende pienk kleur geverf en dis vernoem na Lord Nelson se pragtige minnares, Lady Emma ...

10% af Aanbod!
VanafR520
R468
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

Etafileni Studio Flat is 'n oopplan-selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel aan die voet van Tafelberg in die Kaapse middestad geleë is. Die woonstel het 'n gerieflike en privaat tuin met plante en voëls, e...

Vanaf
R18 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Upper Gardens, Wes-Kaap

Glen Villa is 'n pragtige selfsorg-villa met panoramiese uitsigte oor die stad, oseaan en berge. Dié ruim huis in Higgovale is ontwerp om baie sonlig binne te laat en dit is ideaal vir onthaal. Die villa bied sla...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

Lions Head Apartment by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Vredehoek, Kaapstad. Dié kompleks is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in en rondom die Kaapse middestad. Dié woonstel is op ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Oranjezicht akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za