Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ottosdal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ottosdal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ottosdal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ottosdal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ottosdal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Ottosdal

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Leeudoringstad, Noordwes

Leeudoringstad Guesthouse 4 is in die plaasdorpie Leeudoringstad geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n selfsorghuis. Die huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Leeudoringstad, Noordwes

Leeudoringstad Guesthouse 1 is tussen Bothaville en Wolmaranstad in die plaasdorpie Leeudoringstad, sowat 50 km vanaf NAMPO geleë. Geniet 'n goeie nagrus met geen verkeer wat jou pla nie. Die gastehuis bied slaappl...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Leeudoringstad, Noordwes

Leeudoringstad Guesthouse 2 is in die klein plaasdorpie, Leeudoringstad, geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n grasdakhuis. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens he...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Delareyville, Noordwes

Mirah is in die hartjie van die klein dorpie Delareyville, tussen Johannesburg en Upington. Verblyf beskik oor 5 kamer-kategorieë met slaapplek vir 40 gaste. Elke kamer het 'n privaat badkamer, DStv-kanale en grat...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Delareyville, Noordwes

Salty Waters B&B is geleë in Delareyville waar die warm son helder en met mening op jou skouers skyn. Die hitte word darem elke dan en wan gebreek deur die stromreën wat weer die plek afkoel. Ons bied 10 kamers ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Delareyville, Noordwes

Pigmy Lodge is op 'n melkbokboerdery net buite Delareyville in Noordwes geleë. Dit is die ideale oornagplek vir reisigers. Daar is 5 chalets met en suite-badkamers. Die chalets is gemeubileer met dubbel- of enkelb...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Delareyville, Noordwes

Boskop Lodge bied ’n rustige oord op ’n plaas aan die buitewyke van Delareyville, ’n klein plaasdorpie in die Noordwes. Die plaas is die tuiste van verskeie wild wat gaste tydens wildritte kan sien. Verblyf w...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Lodge in Klerksdorp, Noordwes

Aanwins Budget Stay is 1 km van die R30 af op 'n kleinhoewe, so daar is geen verkeergeraas MAAR ons is net 7 km (10 minute) van die Klerksdorp-middestad. Aanwins Budget Stays bied 'n wonderlike verblyf teen bekostig...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klerksdorp, Noordwes

Ghoma Lodge is op ‘n kleinhoewe langs die R30 en slegs 2 km buite Klerksdorp. Dié lodge bied 6 en suite-kamers met dubbelbeddens. Elke kamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en ‘n TV met sekere DS...

Vanaf
R5 500
per nag, vir 11 mense
Wildsplaas in Noordwes

African Sunset Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lodge in die bos met 2 slaapkamers. Die lodge is sowat 14 km buite die klein dorpie Makwassie in Noordwes geleë. Die lodge bied slaapplek vir 11 gaste en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Ottosdal akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za