Verified Reviews

Overberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg

Rated 4.6 out of 5 based on 6238 reviews.

Suurbraak, Overberg

Bibi's Joy Self-catering House

"Lekker staproetes. Mooi dorpie. Brandgevaar moet verminder word deur uitdunning van uitheemse indringers. "

Bredasdorp, Overberg

Middeldam Farm House

"Oulike geskenkwinkels en museums om in rond te loop met lekker koffiewinkels. Verder is Aghulas, Struisbaai en De Hoop net 'n klipgooi weg, en net so lekker vir dag-uitstappies."

Hermanus, Overberg

Whalers Self-Catering

"Lots of family activities to do in the area."

Hermanus, Overberg

Hermanus Champagne Accommodation

"Dit is baie besig in seisoen, bietjie baie verkeer op die paaie. Die plek word aanbeveel. Restaurante is waarde vir geld. By die see is daar genoeg swem- en baljaarplek."

Pearly Beach, Overberg

Pearly Stay

"Vir 'n wegbreek weg van die Desember-mal-massas, is Pearly Beach net die plek!"

Betty's Bay, Overberg

BluCabana

"Een van die mooiste vakansiedorpe. "

Swellendam, Overberg

The Garden Cottage

"Baie mooi rustige skoon dorp!"

De Kelders, Overberg

Sandpiper Shores - De Kelders Getaway

"Stil en veilige pragtige omgewing. "

Swellendam, Overberg

Eenuurkop Guest Farm

"Baie oulike, netjiese dorpie, met 'n hele paar oulike restaurantjies."

L'Agulhas, Overberg

12 on Golf

"Besonderse plek om te besoek met heelwat besienswaardighede."

Grabouw, Overberg

J&P Cottages

"Grabouw is ‘n klein local dorpie, maar baie vriendelik en redelik veilig. Lekker vir ‘n roadtrip stop om beide die wyn, walvis kus en Bettiesbaai se pikkewyne te sien."

Swellendam, Overberg

Wildebraam Berry Estate

"Baie goeie eetplekke, maar antieke winkels stel teleur."

Bonnievale, Overberg

Outdoor Arena

"Fantastic place with wonderful holiday accommodations outside of Outdoor Arena."

Arniston, Overberg

Dyers House

"Pragtige plek en een van die beste in die land beslis. "

Swellendam, Overberg

Wildebraam Berry Estate

"Ons was net by die Wildebraam Berry Estate - sal met 'n volgende besoek die wyer omgewing verken."

Malgas, Overberg

2 Pause Cottage

"Malgas and the Breede River is an amazing place. The water is safe, quiet and peaceful. Fishing is good. The water skiing and wake-boarding is great as you can always find a protected corner that will be flat. Getting there is tricky. 50 km sand road that will eat your low profile tires on a city car. Best leave your X5 and borrow a Hilux. The people are friendly and down to earth. "

Struisbaai, Overberg

Vidi's Place

"Die weer kan 'n probleem wees omdat Struisbaai bekend is vir wind. Selfs die klerewinkels pak nooit hulle wintersklere weg nie. Een eienaar het gesê dat Struisbaai dikwels 4 seisoene in 'n dag kan beleef."

Bonnievale, Overberg

Outdoor Arena

"Dis is rustig en daar is só baie dinge om te doen en te sien! "

Caledon, Overberg

Athenian Villa

"Naby baie trou venues."

Overberg

Leeurivier-onder-die-Hoogte-Die Plaashuisie

"So baie klein juwele wat weggesteek is met uitstekende uitsigte en waarde v geld. Baie om te doen in die area ook."

Hermanus, Overberg

Strandloper Self Catering Units

"Hermanus het my hart gesteel, so baie om te doen en te sien. "

Stanford, Overberg

Laughing Waters Farm

"A great little town."

Swellendam, Overberg

Hermitage Huisies

"Pragtige dorp met baie om te doen."

Hermanus, Overberg

Afri Spaans

"Klomp mooi dinge om te sien en doen. "

Swellendam, Overberg

Bergview Guesthouse Swellendam

"Interessante dorp ─ geskiedkundig!"

Struisbaai, Overberg

Annie's

"Lieflike, uitgestrekte strand ideaal vir ver stap. Water minder koud en swemstrande self is besoekersvriendelik. Wind koel en rukkerig met tye en moet jy jou hoed vashou as jy op die strand gaan tyd deurbring. Kan of met korter mooi geskraapte grondpad of langer teerpad bereik word."

Hermanus, Overberg

Lagoon's Edge

"Die kombinasie van see, walvisse, mooi berge, vriendelike mense, hotelle en restaurante maak Hermanus top van die lys vir vakansie en sommer permanent bly."

Swellendam, Overberg

Swellendam Overnight Accommodation

"Persoonlik verbaas oor toerisme groei in dorpie."

Page
Page 144 - Showing 4291 to 4320
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers