Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6061 resensies.
"Hermanus is beautiful. There are lots of restaurants to choose from, so you can keep within you budget. Safe and clean."
"I love this town, but then again I was in school at De Villiers Graaff. There is some areas that was sad to see no longer exist, but hoping one day that will be fixed up."
Hemel-en-Aarde Vallei, Overberg
Avani Lodge - Parrastoel"Not close enough to the Hemel & Aarde Wine Route."
"Soek 'n mens avontuur is 'n besoek aan die grot aangewese terwyl 'n staptog deur die bekende Kassiesbaai met sy historiese vissershuisies wonderlike fotografie geleënthede bied sonder dat jy 'n vliegkaartjie na Griekeland hoef te koop. Gaan eet vis en chips by Milenes in Kassiesbaai en koop sommer van die lekker droë rooikrantz hout vir die aand se braai. As die vis nie byt nie en die Suidoos waai, kan wynliefhebbers Arniston gebruik as vertrekpunt om die Jean Daneel kelder buite Napier te besoek om uitstaande witwyne te proe en te koop. Die gees van Bachus sal die dorstiges verder lei na Strandveld, The Berrio en Black Oyster Catcher kelders by Elim wat normaalweg te vêr van die gebaande weë is. Gaan besoek die L'Agulhas ligtoring en leer iets van die strandveld se geskiedenis en koop op pad terug by Struisbaai 'n vars vissie om op die kole te sit. Wie benodig dan 'n Mall?"
"Een van die skoonste/netjieste dorpies wat ek in 'n lang tyd gesien het - absoluut pragtig!"
"Ons het die kus wandelpad gestap. Die wandelpad is so goed versorg en daar is baie wagte wat die wandelpad patrolleer. Fantastiese natuurskoon. My enigste kritiek is dat daar nie by Proteastraat 'n bord is wat aandui waar die wandelpad weer hervat by Sim-straat nie."
"Lieflike natuurskoon, lieflike besienswaardighede in die omgewing. Sal beslis weer besoek!"
"Quaint but quiet little town. Arniston (beach) and wine farms within a reasonable driving distance."
"Dit is die rustigste dorp, met die vriendelikste mense. Mens voel so tuis."
"Lieflike dorpie, weggesteek van die wêreld en ideale plek om na toe te ontsnap as gesin vir kwaliteittyd!"
"Hermanus is beautiful, you can walk in the town till around 10 pm without any fear of being mugged or anything like that."
"Koffiewinkels maak 16:00 toe wat vir ons bietjie vroeg was. Verder rustige plek vir vakansie met rus. Winkels voldoende vir vakansie."
"Swellendam behoort op almal se bucket list te wees - pragtig, skoon en baie heerlike kuierplekke."