Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6238 resensies.

Pearly Beach, Overberg

Crest 70

"Dis 'n rustige bestemming, en die rus werd."

Elgin, Overberg

Aanhouwen Cottages

"Oak Valley Estate is die moeite werd om te besoek."

Swellendam, Overberg

Aviento Guesthouse

"Pragtige vriendelike plek. Alle inwoners waarmee ons kontak gehad het was baie vriendelik en baie netjiese skoon dorp."

Greyton, Overberg

Via's B&B

"Oulike dorp, baie om te sien, en ons sal terugkom vir die Art Walk."

Pearly Beach, Overberg

Glipsie By Die See

"Rustig en veilig. Vriendelike mense."

Hermanus, Overberg

78 on 5th in Hermanus

"Baie te doen en te sien in Hermanus."

Bredasdorp, Overberg

Middeldam Farm House

"Die Joshua Tree-werkswinkel is pragtig. "

Agulhas, Overberg

Huis van 2 Oseane

"Wonderlike ervaring selfs vir ons wat al jare in die Wes-Kaap woon. Die natuurskoon en omringende oseane is asemrowend."

Swellendam, Overberg

Hermitage Huisies

"Meer as genoeg buite-vermaak en goeie restaurant sowel as beeldskone parkrun in die heuwels."

Kleinmond, Overberg

Picollo Bocca Villa

"Kleinmond is 'n liewe plekkie, mooi, skoon uitsigte. "

Struisbaai, Overberg

Vidi's Place

"Dorp bied alles wat 'n persoon verlang. Die mense is vriendelik. Die dorp is rustig met genoegsame aktiwiteite vir oud en jonk. Ook baie ideaal vir die hengelaar."

Greyton, Overberg

Three Willows

"Ons gunsteling dorpie! Besoek dit al vir meer as 30 jaar!"

Arniston, Overberg

Arniston Spa Hotel

"I would rather keep this one a secret than promote it."

Hermanus, Overberg

Windsor Hotel Hermanus

"A South African gem! "

Sandbaai , Overberg

Sandbaai Country House

"Rustige omgewing. Ideaal om te kom ontspan."

Sandbaai , Overberg

Sandbaai Country House

"As jy lief is vir die see, is Sandbaai jou eindbestemming. Veral as jy Sandbaai Country House jou tuiste maak!"

Swellendam, Overberg

Hermitage Huisies

"Many good attractions and activities."

Bettysbaai, Overberg

Cyara

"Dit is beslis die moeite werd om die Harold Porter Botaniesetuin te besoek. Die Leopards Kloof wandelpad word beslis aanbeveel vir energieke stappers."

Hermanus, Overberg

78 on 5th in Hermanus

"Hermanus is en bly my gunsteling bestemming vir wegkom. Die dorp voorsien egter aan 'n mark wat dit net te duur maak vir die "gewone" man. Restaurante is baie mooi, maar die kos en drank te duur vir kwaliteit wat uitgestuur word. Ons was teleurgestel in 2 bekende restaurante."

Onrus, Overberg

Strandloper Self Catering Units

"Pragtige, rustige plek met baie vriendelike mense en pragtige strande."

Hermanus, Overberg

78 on 5th in Hermanus

"Hemmingways book store is a real gem! And Fisherman's Cottage a great place to have Sunday lunch! "

Hermanus, Overberg

Harbour House Hotel

"'n Juweel van die Overberg. Trotse bestemming om mee te spog by enige buitelandse gas."

Kleinmond, Overberg

Lekkerus

"Ons was slegs dames vir die naweek, maar het baie gaan stap sonder om enigsins onveilig te voel."

Bredasdorp, Overberg

Ou Werf

"Was aangenaam verras met die klein dorpie wat omtrent alles en nog wat aanbied."

Arniston, Overberg

Arniston Spa Hotel

"Bitter mooi plekkie!"

Bredasdorp, Overberg

Old Sam's Cottage

"Baie netjiese en skoon dorpie."

Kleinmond, Overberg

Kleinmond Panorama Holidays

"Dit is beslis 'n rustige plek om na weg te breek uit die gewoel van die stad se gejaagdheid. Niemand is onnodig haastig nie en die tydjie daar is siel's verkwikkend."

Blad
Blad 184 - Wys 5491 tot 5520
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang