Verified Reviews

Overberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg

Rated 4.6 out of 5 based on 6267 reviews.

Kleinmond, Overberg

La Mer

"Vir ons doeleindes was dit perfek, aangesien ons net 'n rustige wegbreek by die see wou hê. Dit is egter baie stil gedurende die week, terwyl ons daar was, wat moontlik nie na almal se smaak sal wees nie. Vele restaurante en koffiewinkels was oop, maar weinig van hulle het kliënte gehad. 'n Mens kry dus die gevoel van 'n 'sleepy little town', waar daar nie veel aangaan nie."

Agulhas, Overberg

Annie's

"Struisbaai is beautiful. Sad we could not get to the lighthouse."

Greyton, Overberg

Die Markhuisie

"Greyton is beautiful!"

Stanford, Overberg

Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie

"Dorpie met mooi karakter en baie te doen in die ongewing. Lekker restaurante en vriendelike mense."

Overberg

Genevieve MCC and Farm Cottages

"Baie naby aan Hermanus, Kleinmond en Bettiesbaai."

Kleinmond, Overberg

Sheva

"Kleinmond is werklik 'n pragtige dorp met die mooiste strand. Ons sal dit beslis aanbeveel as 'n vakansiebestemming. Baie netjiese dorp en strande."

Greyton, Overberg

4 on Regent

"Ons gaan weer in April 2023 in Greyton kuier. Ons beplanning gaan beter wees sodat ons maksimum benutting van/waardering vir die natuurskoon kan hê."

Vermont, Overberg

Dolphin Apartments

"Was eintlik te kort daar om werklik te oordeel. Ons het wel tyd gehad om langs die kuspaadjie te stap en die asemrowende skoonheid van die see te geniet."

Hermanus, Overberg

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms

"Daar is baie om te doen, 'n groot verskeidenhied dinge om te sien, genoeg winkeltjies en eetplekke om jou besig te hou. Die weeklikse Saterdag Country Market was ook 'n heerlike bestemming om te verken."

Betty's Bay, Overberg

Fijnbos Manor

"No comments. We very happy."

Agulhas, Overberg

StruisVogel

"Ons het al die plaaslike restaurantjies en 'pubs' gaan besoek om die hart van die dorp te leer ken - die plaaslike mense is hartlik en vriendelik en die seekos is heerlik!"

Betty's Bay, Overberg

4514 on Ixia

"Baie oulike klein dorpie, regtig iets spesiaal!"

Witsand, Overberg

Joune

"Beautiful place that I have been going quite often and will be back soon again."

Witsand, Overberg

@ The Whales

"Beautiful, relaxing fishing village. Quiet and definitely a place to unwind."

Kleinmond, Overberg

La Mer

"Baie pragtige en rustige dorpie. Sal beslis teruggaan."

Overberg

Providence Villa

"Wes-Kaap is darem 'n mooi plek. En dorpe is so skoon en netjies."

Arniston, Overberg

BlueSky Arniston Boutique Guesthouse

"The town is brimming will old seaside charm. Note that there are no shops though and restaurant options are very limited. Overall a beautiful place and very comfortable accommodation."

Overberg

40 on Main Self-catering

"Sandbaaiomgewing blyk na 'n lekker tuiste te wees."

Witsand, Overberg

Suzys Accommodation

"Indien jy nie visvang nie, dan kan die dae baie lank raak. Die grootste aantrekking bly die walvisse gedurende walvistyd, buite die periode kan dinge verveeld wees."

Gansbaai, Overberg

Sunset Bliss

"Het gegaan vir rus en het dit wel gedoen. Baie stil area. Sal 100% weer besoek aflê."

Kleinmond, Overberg

Friendly Stay

"A nice quiet town, very friendly residents, great beaches, views, mountain walks and some excellent places to dine and take in the delicious sea views."

Agulhas, Overberg

Alkantsee

"Baie toerisme-aantreklikhede. Trek lekker stapskoene aan."

Greyton, Overberg

Mount Grace Country House

"Well, it would go down as a real 1-horse town and when we arrived a real horse walked past us, down the road."

Witsand, Overberg

Kuiergat

"Excellent for a short stay. We loved The Anchorage."

Overberg

Seehuis

"Lots to do around the area."

Agulhas, Overberg

StarFish Accommodation

"Struisbaai is 'n seevakansie-dorp uit-en-uit. Herinner baie aan die Weskus se kusdorpies en strande. Die besonderse helder, akwamaryn kleur van die water en romantiese skuite wat ronddobber by die hawetjie, is fotograwe en skilders se droom. Daar is heerlike restaurante rondom die hawe, waar ons onder 'n sambreel gesit en kyk het hoe die vakansiegangers swem; bote inkom met hul vangste en kinders saam met hul ouers luilekker op die jetty sit en draairoomyse eet. Die jetty se groot pylstertvis, wat lyk my permanent daar woon, is iets om te sien."

Agulhas, Overberg

34.4 Degrees South

"Mooi, rustige en veilige omgewing. Fantastiese eetplekke met goeie diens."

Malgas, Overberg

Riverdance Cottage

"We found Malgas to be a linger-longer place, quiet, unassuming, peaceful, but with everything you need to be more than comfortable. We enjoyed beautiful walks with the dogs, swims in the river and long bike rides. There was no light pollution at all so the stars were something of a dream! It’s been years since I saw the Milky Way that bright!"

Stanford, Overberg

Reed Cottage at Stanford

"Conveniently close to Hermanus and surrounding areas, quiet and peaceful small town. Egret & Owl Book Shop has the most amazing country fare on their lunch menu. Searle's is your best bet for beautifully prepared food and good wine."

Page
Page 20 - Showing 571 to 600
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers