Verified Reviews

Overberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg

Rated 4.6 out of 5 based on 6267 reviews.

Agulhas, Overberg

12 on Golf

"Die mense is vriendelik en area is baie mooi en skoon."

Agulhas, Overberg

Plottie

"Struisbaai/Agulhas is beslis my go-to plekkie."

Overberg

Wagenboom Escape

"Ons geniet dit baie. Naby aan Kaapstad en beeldskoon."

Betty's Bay, Overberg

Crassula

"Keep up the good work."

Suurbraak, Overberg

Suurbraak Schuur

"Beslis. Hier kan jy afskakel en vergeet van die wêreld om jou."

Onrus, Overberg

Nerf-af Cottage & Rooms @ Onrus Hermanus

"Lovely safe location, near to the beach and shops."

Vermont, Overberg

A Thyme and Plaice

"Great location for those wanting to explore Hermanus and Gansbaai."

Betty's Bay, Overberg

Lazy Ways Cottage

"Pragtige stil dorpie."

Gansbaai, Overberg

Tourist Lodge Gansbaai

"Lovely quiet town. Great as a breakaway destination!"

Hermanus, Overberg

Emilie's Garden Cottage

"Hermanus is really fantastic with much to offer in the area of extreme beauty."

Napier, Overberg

The Restio Country Guesthouse

"Ons 1ste besoek aan Napier, altyd net deurgery. Wat 'n pragtige, rustige dorpie met 'n outydse atmosfeer, laat mens dink aan Greyton en Stanford. Een van die min dorpe waar die ou huise nog behoue gebly het. So baie bekoorlike Victoriaanse huise hier op Napier, wat pragtig gerestoureer is na hul vorige glorie. So bly om te sien hoe skoon die dorp se strate is, geen wonder hul munisipaliteit staan 1ste in die klas (land) nie, welgedaan Napier!"

Pearly Beach, Overberg

Dirk Cottage

"Beeldskone sonsondergange, pragtige, lang wit strande."

Swellendam, Overberg

Gaikou Lodge

"Baie gewilde toerismebestemming."

Hermanus, Overberg

Pepper Berry Place

"The town is beautifully clean. I would love to explore the area more."

Agulhas, Overberg

Rus 'n Bietjie

"Absolutely awesome, really enjoyed our stay, walks on the beach and swimming in the tidal pools."

Witsand, Overberg

Baby Whale Bliss

"Sal Witsand weer besoek."

Greyton, Overberg

4 on Regent

"Greyton is 'n pragdorpie met baie om te doen en die ideale wegbreekdorp om te ontsnap van die stad se gejaag!"

Agulhas, Overberg

18 Storm Sea

"Loved the peace and tranquility in the area. The people are friendly and they have wonderful restaurants in the area."

Witsand, Overberg

@ The Whales

"Always a great place to visit. One of our favorite holiday destinations."

Gansbaai, Overberg

180 Degrees Ocean Experience

"Gansbaai is naby aan Kaapstad om lekker weg te breek vir 'n naweek."

Agulhas, Overberg

Sjoe

"Lekkerste vis en skyfies."

Gansbaai, Overberg

A103 Whale Cove

"Fantastiese plek. Net die vis en chips kafee op die hawe wat mense uitbuit met hulle pryse van goed wat nie eens watwonders is nie."

Greyton, Overberg

Mount Grace Country House

"Charming and beautiful little town, also wonderful for outdoor enthusiasts. I love returning to Greyton for a visit."

Grabouw, Overberg

Uilhuijs

"Grabouw se natuurskoon is onverbeterbaar. Ons het nie rondgery nie en het sommer op die heerlike stoep gesit en gerus - en die 2 roofvoëls wat daar in die omgewing is dopgehou."

Kleinmond, Overberg

Alpaca Cottage

"One of my favourite places to visit in the Western Cape."

Greyton, Overberg

Die Markhuisie

"A firm favourite, great trails and cool vibes."

Kleinmond, Overberg

35 on DF Strauss

"Amazing town. Friendly people and the scenery is to die for."

Arniston, Overberg

BlueSky Arniston Boutique Guesthouse

"Baie pragtige dorpie en baie aktiwiteite. Grotte moet besoek word en strand se viswinkeljie het die heerlikste vis en kalamari."

Page
Page 21 - Showing 601 to 630
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers