Geverifieerde Resensie
Panorama Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Panorama Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1599 resensies.
"I remember there being more shops a few years ago. I understand that on a Sunday they have a market. Other than that, it is just a small town with a lot of accommodation. I believe there is lots to do in the area. The surroundings are very beautiful. It seems there is no standard in terms of how rustic some accommodation can be to still be fit for renting out. I wish it was a little more up-market."
"Near all iconic places in the area and we could spend a love day in the Kruger Park."
"Wonderlike toeristebestemming. Dit is lekker besig oor naweke, maar ek vermoed baie stil deur die week. Toe ons laat Sondagmiddag uit Dullstroom vertrek het, was dit amper 'n spookdorpie in vergelyking met die oggend se bedrywigheid."
"Baie mooi. ongelukkig nie meer behoorlike onderhoud nie. voel nie meer veilig om te stap as jy alleen is nie. "
"Misty Mountains het baie aktiwiteite en is beslis moet besoek. Sabie het baie watervalle om te besoek en die mense is baie vriendelik. Die eetplekke is besig, maar baie gesellig."
"I just love that town. Next time I'm coming back. I will come back again to celebrate my birthday."
"Kaapsehoop is wat ek altyd gehoor het, prentjie mooi en klein deeltjie van God se almag is daar te sien."
"Dit is klein dorpie met 'n Spar en baie restaurant. Die Great Swing is ongelooflike ervaring sowel as om in die lift na die woud onder in die Gorge te gaan."