Verified Reviews
Parys
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Parys
Rated 4.4 out of 5 based on 938 reviews.
"For art lovers and antique hunters, Parys is a beautiful destination for a quick get away from the city."
"Apart from some of the roads having quite large potholes, the town itself is very beautiful, everyone must have a meal at O Restaurant. Best food ever. Townspeople are really friendly."
"Die Vaalrivier is pragtig en definitief iets om te sien. Die dorpie het baie antique shops en het nogsteeds die outydse tradisionele Vrystaat gevoel. Dit vat jou uit die besige stadslewe uit."
"Parys is 'n interessante, woelige dorp met baie om te sien en te doen, veral op die social scene. Dis 'n heerlike naweekwegbreek bestemming."
"Parys is 'n regte juweel. Daar is genoeg winkels en kuierplekke om almal besig te hou, maar daar is ook stilte en rustigheid. Almal is vriendelik. Sal definitief weer teruggaan."
"My gradering van Parys is gedoen op grond van oornagbestemming, nie as toeris nie. Paaie is vol slaggate, stopstrate is bietjie onduidelik."
"Die dorp het baie uitgebrei met interessante winkels en restaurante. Probeer Koepel slaghuis vir vleis- en deliprodukte."
"Ek is mal oor Parys, was al 'n hele paar keer daar maar was hierdie keer geskok oor die toestand van die strate en ook hoe sleg dit lyk by die rivier en bruggie, dis baie hartseer."
"Altyd lekker om in Parys te kuier en die talle klein kuns- en antieke winkels te besoek."
"Ons kom van Parys af. Dit is lekker om weg te kom van besige lewe."
"What a lovely town, very beautiful and lots of restaurants and coffee shops to visit. I highly recommend O's Restaurant, we had a lovely anniversary dinner outside on the river the setting is stunning."
"Staan nie 'n tree terug vir Dullstroom, Clarens en andere nie. Puik, vriendelike "ons mense" mense."
"Parys is 'n pragtige plekkie en baie om te besigtig en te geniet. Daar is baie mooi en gerieflike verblyf beskikbaar, soos die Le Grand Chateau, Mistique Waters en natuurlik Stonehenge."
"Beautiful little town. So much going on there, lovely little shops and places to eat."