Geverifieerde Resensie
Parys
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Parys bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 938 resensies.
"Parys is a great place to visit. Lovely antique shops and restaurants to choose from. Well recommended to go there."
"Hartseer om te sien dat Parys, 'n plek na aan my hart, agteruit gaan! Covid help ook seker nie! Winkeleienaars nie lief om maskers in die Covid-tyd te dra nie!"
"Gaan eet gerus by O's restaurant. So romanties tussen die wandelpaadjies en op die rivier en heerlike kos met bekostigbare pryse word voorsien."
"Parys is just the best holiday destination. The place is beautiful and the people are nice."
"Beautiful little town with an awesome vibe. Lekker Bistro is worth a visit: great food and awesome service."
"Klein dorpie, maar alles wat jy nodig het! Baie oulike restaurante. Sal ook Eagle River Rafting aanbeveel, was ‘n belewenis en vir seker die moeite werd, ‘n moet-doen."
"The shops and restaurants we visited were obviously run by people that had a passion to serve their customers in a friendly and efficient manner, we had a super break from the city."
"What a nice and peaceful town and we're definitely coming back to Parys for future holidays."
"Pragtige dorpie. Eerste keer wat ons daar was en het dit baie geniet. Was spyt dat ons net een aand oorgeslaap het."
"Net baie jammer oor die beurtkrag en dan gepaardgaande waterprobleme. Parys kan 'n juweel van 'n naweek-wegbreekbestemming wees, maar dis duidelik dat die plaaslike munisipaliteit nie genoeg doen om dit tot sy reg te laat kom nie."
"A perfect little town with so much creative and beautiful places to see."
"Die dorp is baie rustige, heelwat om te doen, as jy genoeg ondersoek in stel. "
"Sal enige tyd weer teruggaan. Dit is 'n baie hulpvaardige en vriendelike gemeenskap."
"Ons was eens op 'n tyd self Parysenaars en dit voel altyd of ons by die huis is as ons daar is."
"Quaint little town, quite a bit to see, great golf course, but food prices are rather expensive."
"Cute little main road with stores. We didn't do much else. It seems that most of the attractions are adventurous outings and shopping."
"Dorpie lyk sleg en verwaarloos. Winkeltjies is nog steeds mooi en lekker om deur te loop."
"Hulle pryse op verblyf ens. is baie duur. Hulle brag met hul vreeslike mooi dorp, maar van die paaie is so vol slaggate, dat mens nie daar kan ry nie. Moet sê ek kon sien hul het begin regmaak aan die paaie in die dorp. Daar is maar nog baie aandag nodig. En hul padtekens is baie verwarrend, weggesteek of afgebreek."