Geverifieerde Resensie

Parys

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Parys bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 938 resensies.

Parys

Mistique Waters

"Parys was heerlik, net jammer oor hul water-tekort. Kon by sekere restaurante nie die badkamers gebruik nie en by gastehuis was dit ook 'n probleem. Restaurante is heerlik en mense baie vriendelik en behulpsaam."

Parys

Old Time Gastehuis

"Kuier altyd baie lekker. Dit bly 'n interessante dorpie."

Parys

Rose Acres Guest House

"Die water wat uit die krane kom is baie vuil, sou nie eers daarin stort nie. Weet dit is 'n algemene probleem in Parys."

Parys

Hidden Grace

"Water is 'n probleem."

Parys

FAK Udolpho Rivierplaas

"Baie om te sien en te doen."

Parys

The Danes on Vaal

"Dinamiet kom in klein pakkies, wat 'n verrassende ervaring. Een van die min mooi dorpies oor in ons land."

Parys

Six Second Avenue

"Yes we were very impressed with Parys. It was neat and clean. We enjoyed seeing the mini Eiffel Tower and lovely quaint shops in that street, as well as the wide Vaal river banked by its beautiful trees."

Parys

À la Maison Boutique Guesthouse

"Alles maak vroeg toe. Het ongelooflik lekker geëet by Hoi Polloi restaurant."

Parys

Rotary Place

"Pragtige dorp wat se rivier besoedel is met rommel. Veral by die ou brug. Parys se loopvlak (sypaadjies) is baie ongemaklik en gevaarlik. Die toenemende swaarvoertuig deurgang hou 'n gevaar in vir besoekers en verniel die pad. Die winkels is interessant en bied 'n wye reeks te koop aan. Sterkte aan almal met die noustrop ekonomie."

Parys

River Rock Lodge

"Lovely little town, with so many quaint antique shops and coffee houses."

Parys

FAK Udolpho Rivierplaas

"Agteruitgang is diodelike sigbaar vir verskeie redes seker."

Parys

Six Second Avenue

"Dit is die ideale plek as jy belangstel in oudhede. Daar is baie klein winkeltjies met interessante items vir oud en jonk."

Parys

The Danes on Vaal

"Al moes ons vroeg vertrek, was ons verras oor die baie winkels wat antieke items verkoop. Personeel van Sasol-garage, naaste aan middedorp, baie vriendelik en bedien kliënte in hul eie taal."

Parys

Hidden Grace Self-catering Unit

"It is a very nice place, lovely people everything about it is just pleasant."

Parys

Rotary Place

"My eerste keer daar. Was soos almal beskryf het. Lekker besig. Genoeg eet- en drinkplekke. Oulike winkels in lekker biltong."

Parys

Abelia Guest Rooms

"Sal graag meer tyd in die dorpie wil deurbring."

Parys

Hidden Grace

"Lekker, ontspannende dorpie met baie goeie restaurante en mooi kunswinkels. "

Parys

Pillow Place

"Heerlike toerismedorpie."

Parys

Pillow Place

"Klein toeristedorpie. Maar ongelukkig is daar maar min onderhoud aan geboue en paaie, soos oral in Suid-Afrika."

Parys

À la Maison Boutique Guesthouse

"Ons geniet Parys altyd, net jammer van die winkels maak so vroeg toe op 'n middag."

Parys

The Place Boutique Guesthouse

"'n Baie oulike vakansie plekkie!"

Parys

Pillow Place

"Vir ons was Parys slegs 'n oornagplek vir ons reis terug vanaf die Krugerwildtuin na die Wes-Kaap."

Parys

Schilbach House

"Beste wegbreek in Suid-Afrika."

Parys

The Danes on Vaal

"Die dorp het my baie weemoedig gemaak. Die armoede was baie duidelik in die woonareas en al die besighede wat toegemaak het as gevolg van Covid. Ek het heerlik gekoop vir die rede hoekom ons gegaan het maar dis definitief nie 'n vakansiedorp nie. 'n Week maksimum, is wat ek daar sal kan wees."

Parys

Ella's Cottage

"Absoluut fantastiese dorp en mense baie behulpsaam."

Parys

La Belle Guesthouse Parys

"Baie oulike plek met baie mooi goed."

Parys

Le Franz

"Dis 'n baie mooi en rustige dorpie."

Parys

Rose Acres Guest House

"Baie lekker plek om 'n naweek weg te reël."

Parys

The Danes on Vaal

"Baie mooi dorp."

Parys

Ella's Cottage

"Such a cosy trip. It takes you back to the past with all the beautiful antiques."

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 360
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang