Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Patensie

4.4 / 5  
volgens 43 resensies
Lees regte resensies van Patensie van 43 geverifieerde gaste.
Indien jy Patensie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Patensie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Patensie akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Patensie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Patensie Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Patensie

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 16)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

38 Bushwillow is in die gewilde branderplankrydorp Jeffreysbaai geleë. Dis net 500 m van die strand af met ongelooflike see-uitsigte. Jeffreysbaai staan bekend vir sy branderplankryplekke en bied van die lekkerste ...

Vanaf
R955
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

Waterside Living - Mike Heroldt 28 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n stil omgewing in Wavecrest in Jeffreysbaai geleë is. Dié tuinwoonstel het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n b...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

Oppi C bied selfsorgverblyf in Jeffreysbaai. Dié huis bied pragtige see-uitsigte en is net 100 van die strand af. Kabeljoustrand, aan die linkerkant, is ideaal vir lang wandelinge, visvang en swem. Die snorkelduikp...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

51 Bush Willow is in Wavecrest in Jeffreysbaai geleë en is net 1,5 km van die naaste swemstrand en 5 km van Jeffreysbaai se hoofswemstrand af. Dit is gerieflik naby al die geriewe, die strand en verskeie besienswaa...

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

SeeVakansie Huis is 'n ruim selfsorghuis vir 8 gaste in die gewilde dorp Jeffreysbaai. Dis net 400 m van die strand af. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -eeraea...

50% af Langtermyn-verblyf!
VanafR499
R250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

30 Swarthaak Crecent is in Wavecrest in Jeffreysbaai geleë en bied gerieflike verblyf in 2 woonstelle naby die Fountains Mall en slegs 2 km vanaf die Kabeljousstrandmeer. Die oopplan-tuinwoonstel het slaapplek vir...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

Mooiste Uitsig bied puik verblyf vir 'n gesin of vriendegroep in 'n vakansiehuis in Jeffreysbaai. Dié selfsorghuis is pragtig ingerig en net 5 minute se stap van die strand af. Dit is beskikbaar gedurende die Desem...

10% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 100
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

Makisaki is nabygeleë aan die Albatros-strand in Wavecrest, Oos-Kaap. Hierdie omgewing is bekend vir visvang, branderplankry, swem en gewilde besienswaardighede soos die Wacky Waterpark, Brewhaha Craft Brewery, en ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

Bare Feet Retreat bied slaapplek aan 2 gaste en 2 jong kinders in die sitkamer. Die beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer wat oopplan is met 'n stort, dubbelwasbak en 'n toile...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wavecrest, Jeffreysbaai

The Ocean Bay Luxury Guesthouse is in 'n pragtige area met asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan in Jeffreysbaai geleë. Dié gastehuis op die Wavecrest-heuwel is die perfekte basis vanwaar gaste die Tuinroete...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Patensie akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]