Geverifieerde Resensie
Paternoster
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paternoster bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1702 resensies.
"Dis 'n stukkie paradys, maar die bedelaars en kreefverkopers ontneem dit van 'n potensiële 5 ster-bestemming."
"Een van my gunsteling bestemmings in Suid Afrika. Heeltemal gek oor die plekkie en sy mense."
"Dit is een baie lekker plekkie. Lekker restaurante en jy is reg by die see. Dis lekker stil so dit maak jou wegbreek kansie baie lekker rustig. Dit is net wat ons nodig gehad het."
"Hawkers selling crayfish and mussels a bit of a nuisance. A lot of restaurants to pick from. Fishing was not of the greatest."
"Beide Paternoster en Tietiesbaai is pragtige plekke aan die Weskus vir enige tipe besoeker, of jy nou wil tent opslaan of luuks wil woon."
"Beautiful village with amazing setting. Restaurants are generally good, food & service."
"Dit is nou see vakansie, rustig, veilig en kan dit aanbeveel vir mense wat wil wegkom uit die stad."
"Die plek self is baie mooi en rustig. Ons het geen probleme ondervind, mense was vriendelik en behulpsaam. Ek was wel 'n bietjie ongemaklik omdat smouse kort-kort my rustigheid onderbreek het, maar andersins was die plek self baie ontspannend. Daar was ook 'n huisinbraak by ons bure wat my omtrent afgeskrik het."
"Noisy Oyster can be recommended for dinner. But book at least a week before you plan to go. They are very popular for the locals as well as holiday makers. Blikkies-Pizzeria makes the most amazing pizzas. I can also recommend them for a great meal."