Geverifieerde Resensie

Paternoster

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paternoster bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1451 resensies.

Paternoster

Salt Water House

"What a lovely peaceful town - this is where one should go to truly unwind and relax. The only negative point is that nature conservation should be better applied, especially regarding the marine life. "

Paternoster

Aloha 2

"Rustig en skoon."

Paternoster

Craylord

"Kan niks negatief sê nie, dis onbeskryflik heerlik daar!"

Paternoster

Ahoy Cottage 4

"Paternoster is een van my gunsteling naweekwegkomplekke."

Paternoster

Asteroidea

"Kan dit absoluut aanbeveel."

Paternoster

Paternoster Place

"Baie mooi en rustige plek."

Paternoster

Strandlopertjie

"Gaaitjie Restaurant is 'n moet!"

Paternoster

Pikkewyntjie

"Lovely place but the crime element seems to have gained focus/more visible than a few years back when we last visited."

Paternoster

Ahoy Farmhouse 2

"Sal graag weer teruggaan! Daar is nog baie om te sien en te ervaar!"

Paternoster

Seeperdjie

"Dit is goed om te sien dat Paternoster besig is om uit te brei met meer restaurante en meer huise wat gebou word. Ek vind net dat alles in Paternoster het verskriklik duur geraak. "

Paternoster

Baywatch Villa and Cottage

"Baie lekker plek vir 'n wegbreek!"

Paternoster

Ahoy Farmhouse 3

"Paternoster is 'n beeldskone plekkie op die Weskus. Definitief 'n moet-besoek bestemming."

Paternoster

Sea Shack

"Ek love dié dorpie!"

Paternoster

Sea Castle 1

"Ons sal vir seker teruggaan Paternoster toe en betyds bespreek om weer so lekker by Gaatjie Restaurant te gaan eet!"

Paternoster

Dankbaar

"Oor naweke is dit besig en dit kan soms duur wees met kos."

Paternoster

Paternoster's De Oude Muragie

"Paternoster is mooi, maar elke tweede mens wil iets (kreef,skulpe,mossels) aan jou verkoop. Daar word elke keer wat jy iewers heen ry na jou geroep en besoeke by jou hek is ook gereeld. Sou jy op jou stoep sit, is bedelary ook nie ongewoon nie."

Paternoster

Aloha 3

"'n Onvergeetlike, rustige wegbreek. Sal beslis weer 'n draai maak."

Paternoster

Aloha 2

"Paternoster is 'n pragtige dorpie. Ons kuier elke keer lekker daar. Heerlikste restaurante en 'n pragtige kuslyn."

Paternoster

Ahoy Farmhouse 2

"Dit is jammer dat soveel sorg geneem moet word om misdaad te verhoed. Dit het beslis 'n demper geplaas op ons verblyf in die mooie Paternoster."

Paternoster

Sea Shack

"Pragtig!"

Paternoster

Sea Shack

"Baie rustige klein dorpie. Daar gaan nie veel aan nie, wat vir my 'n goeie ding is! Lekker ontspannend. Pragtige strand!"

Paternoster

Asteroidea

"Karaktervol."

Paternoster

Ahoy Cottage 4

"Paternoster is ‘n moet sien en ervaar."

Paternoster

Phoenix 2

"Pragtige dorpie met baie karakter! Maak gerus 'n draai!"

Paternoster

C-Breeze

"Paternoster is an unknown, yet beautiful treasure. The people are very nice, the vibe of the people by the beach is great and the quaint heartiness of small villages is fantastic."

Paternoster

Villa Amore

"As jy rustig wil wees en die natuur wil geniet, is Paternoster die plek. Indien jy hou van winkelsentrums bly weg."

Paternoster

Oom Dana se Huis

"Paternoster is 'n uitstekende uitkoms uit die stad se gewoel. Hier kan jy rustigheid en die natuurskoon geniet."

Paternoster

Craylord

"If you are a adventurous person you will have lots to do especially the beauty of the place and it's people."

Paternoster

Bokkoms Guest Flat

"Dis 'n pragtige rustige kusdorpie met die mooiste natuurskoon."

Paternoster

Strandlopertjie

"Mooi area en skoon net jammer dat mense iets elke 5 tree iets aan jou probeer verkoop, kan irriterend raak."

Blad
Blad 41 - Wys 1201 tot 1230
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang