Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Paul Roux besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paul Roux.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paul Roux akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paul Roux Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paul Roux Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Paul Roux

20% af Winteraanbod!
VanafR360
R288
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande

Mosamane is 'n omgewingsvriendelike selfsorg-lodge. Daar is 'n donkie vir warm water in die slaapsaalbadkamers, die res van die lodge werk met gas en sonkrag. Die opgeknapte skuur op die Mosamane-plaas is omskep in ...

Vanaf
R1 475
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bethlehem, Malotiroete

Om ware rus en vrede in vandag se gejaagde lewe te vind is 'n luukse wat net sommiges kan bekostig ... By Cheetau Lodge maak ons nie net seker dat gaste heerlik uitrus en ontspan nie, maar verseker ons ook dat wanne...

Vanaf
R999
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bethlehem, Malotiroete

Die Ark Self-catering is 'n stylvolle en losstaande selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang. Die eenheid word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir 'n gesin met kinders of sakereisigers. Dis in 'n doodloopstraat ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vrystaat, Morelig

Riane Self Catering is in een van Bethlehem se rustige woonbuurte in die Oos-Vrystaat geleë. Die instansie bied verblyf in 'n dubbelkamer, 'n gesinskamer en 'n solder-eenheid. Die dubbelkamer het 'n dubbelbed en...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bethlehem, Malotiroete

The Highland Inn is geleë in Kerkstraat 60 in Betlehem en bestaan uit 8 uiters netjiese, semi-selfsorgkamers en 5 sakpaskamers. Die Inn bied verblyf aan groter groepe en beskik oor 'n gelisensieerde kroeg en restau...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Fouriesburg, Malotiroete

Uitzicht Game Lodge is 'n privaat wildreservaat in die prentjiemooi Oos-Vrystaat, 350 km van Johannesburg af en net 12 km buite Fouriesburg. Die lodge bied wonderlike uitsigte oor die Maluti-berge en is die tuiste v...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eureka, Malotiroete

De Witte Huis Gastehuis bied gerieflik ingerigte kamers in 'n boomryke woonbuurt in Bethlehem. De Witte Huis Gastehuis bied 'n keuse tussen 6 kamers. Elke kamer is keurig ingerig en het lugversorging en 'n en suite...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Senekal, Vrystaat

Bloekomsrus bied oornagverblyf in 'n selfsorg-eenheid in Senekal, 'n dorp in die Oos-Vrystaat. Dié dorp is langs die N5 geleë en is die ideale oorslaapplek en verblyf vir sakereisigers. Die eenheid is net 5 minute...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vrystaat

Shammah Guest Farm bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing in die hartjie van die Vrystaat, minder as 60 km vanaf Bethlehem en minder as 100 km van Clarens af. Die gastehuis beskik oor 1 eenheid wat...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eureka, Bethlehem

38 Thomson bied verblyf in 'n gasteslaapkamer op die eienaars se perseel in Bethlehem, 'n lieflike dorpie in die Vrystaat. Dié eenheid het 'n private ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed en '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]